Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7895 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

Crane Cottage

"Net een eetplek was oop op die Sondagaand, maar dit was goed."

Die Rand, Noord-Kaap

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Conveniently situated near a new mall where there is a large variety of shops."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Soveel geskiedenis on te ervaar, eintlik meer as net oornag-bestemming."

Keimoes, Noord-Kaap

Kalahari Water Holiday Farm

"Keimoes is sentraal geleë vir mense wat dieselfde doel as ons gehad het. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. (Het die aand voor ons vertrek motorprobleme gehad wat vroeg die oggend van vertrek op 'n baie vriendelike en behulpsame manier uitgesorteer was. Ons reis terug is toe net met 3,5 uur vertraag en teen 'n baie billike prys.)"

Carnarvon, Noord-Kaap

Lord Carnarvon Guesthouse

"Ideaal geleë na 'n lang dag se ry. Hier en daar laat die kleure van die huise mens dink aan die Bo-Kaap."

Colesberg, Noord-Kaap

Guinea-fowl Guest House

"Nie tyd vir rondkyk gehad nie. Sou graag meer wou sien."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Ons het baie lekker seekos by 'n plaaslike restaurant geëet!"

Springbok, Noord-Kaap

Sperrgebiet Lodge

"Springbok was regtig die verrassing van die reis. Groen en pragtig. Nie aan te veel mense vertel nie."

Britstown, Noord-Kaap

Elsa's @ 27

"Die dorp op homself is besig om agteruit te gaan. Dit is 'n tipiese plattelandse dorpie met net die nodige fasiliteite vir 'n oornag stop."

Williston, Noord-Kaap

Annie's Inn

"Heerlik geëet die aand in die Manna Restaurant. Nooit onveilig gevoel nie."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"'n Moet om daar te gaan kuier en al die wonderlike klein onbekende juwele te gaan ontdek. Pragtige dorp. "

Hopetown, Noord-Kaap

Karee Guesthouse

"Nie veel gesien nie."

Prieska, Noord-Kaap

Overnight @ Prieska

"Lieflike dorp, veral ons uiteet die aand by Riverview Lodge was fantasties met goeie kos en goeie diens."

Colesberg, Noord-Kaap

Brand Guesthouse

"Cute little town and friendly place."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Inn

"Springbok is 'n goeie halfwegstasie tussen Namibië en die Kaap."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Besondere plek om te besoek."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Keimoes is 'n juweel."

Springbok, Noord-Kaap

Hananja Lodge and Restaurant

"Daar is baie toeriste aantreklikhede en die dorp self het alles wat 'n toeris nodig het. Oral waar ons beweeg het is ons vriendelik gehelp en die mense van Springbok is warm, sout van die aarde mense."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Hierdie dorpie en omgewing het ons harte gesteel. "

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Kakamas met my eerste besoek was baie goed. Baie besienswaardighede en netjiese, skoon dorp."

Springbok, Noord-Kaap

Nama White Guesthouse

"Mens se hoogste verwagtinge word oortref. Inligtingsentrum was baie vriendelik en behulpsaam. Sal die dorp weer besoek."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Sal graag langer op Colesberg wil vertoef om te sien wat die dorp bied."

Kakamas, Noord-Kaap

Palmhof Chalets

"Ek kan nie glo dat ons in 14 jaar in die Noord-Kaap 'n juweel soos Kakamas misgery het nie, wat 'n pragtige en interessante dorpie - beslis nog 'n besoek werd!"

Monument Heights, Noord-Kaap

Mondior Manor

"As oud-Kimberliet was ons aangenaam verras oor hoe baie Kimberley uitgebrei het en besonders verras oor hoe gerieflik naby aan alles Monument Hoogte en Royldene nou is!"

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Love the Northern Cape landscape, people and animals. The roads are infinitely better than in Limpopo and Mpumalanga - so a compliment to your administration."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Maak net voorsiening as jy op 'n Sondag daar oorslaap. Restaurante maak vroeg toe. Pragtige omgewing."

Blad
Blad 242 - Wys 7231 tot 7260
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang