Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7895 resensies.

Kakamas, Noord-Kaap

Meerkat Compound

"Oulike skoon dorp, vriendelike mense. Sentraal geleë na Augrabies en Keimoes. "

Colesberg, Noord-Kaap

Ebenezer Guest House

"Pragtige rustige dorp. Het heerlik geëet by Bordaux restaurant."

Augrabies, Noord-Kaap

The Quiver Tree Guesthouse

"Baie unieke, pragtige wêreld dié!"

Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge

"Kort meer restaurante."

Vanderkloof, Noord-Kaap

Rhino Manor

"Vanderkloof is a nice town to use as a base to explore the south western Free State and the Bo-Karoo. Wish the municipality would sort out the caravan park, but you can also make use of Die Sandgat caravan park just outside town on the way to Philipstown."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

The Hudson Guesthouse & Suites

"Victoria West, moet in samewerking met al drie vlakke van die regering, die dorp bemark as 'n kultuur-historiese ervaring. Dit kan bydra tot werkskepping in die toerismebedryf, en 'n toekoms bied vir die inwoners."

Colesberg, Noord-Kaap

Hazeldene

"Colesberg is 'n baie lekker plek om tydens 'n langerige reis oor te bly en te rus. Ons ervaring is dat baie vriendelike en gasvrye mense in Colesberg bly."

Britstown, Noord-Kaap

Rietpoort Guesthouse

"Ongelukkig net deur die dorp gery en op ure waar daar nog geen beweging was nie."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Baie lekker geëet teen baie billike prys by JC's Restaurant op aanbeveling van gastehuis ontvangspersoon."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"Mooi plekkie met baie historiese waarde."

Noord-Kaap

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Very different, but interesting."

Richmond, Noord-Kaap

Rondawel Guest Farm

"Richmond as dorpie het totaal agteruitgegaan. Ons was selfs bang dat ons nie brandstof daar sal kry nie, maar gelukkig was dit nie 'n probleem nie."

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"'n Tipiese klein plattelandse dorpie vir rustigheid. Sal bietjie meer eetplekkies waardeer het."

Calvinia, Noord-Kaap

Klipwerf Gastehuis

"Bespreek 'n eetplek vroegtydig op 'n Woensdagaand, dit raak redelik besig in die bekendste plekke."

Calvinia, Noord-Kaap

Tarantula Guesthouse

"Calvinia is meerendeels 'n deurgangsdorp. Tog is daar genoeg geriewe vir mense wat langer as 'n dag of meer wil bly. "

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Marseilles Farm Guest House

"Lekker Karoo stilte. Die hartland van die Karoo. Die Merino restaurant hier het jare lank al die lekkerste afval. Die gholfklub verwelkom enige persoon hartlik vir 'n bier of pot gholf."

Augrabies, Noord-Kaap

The Falls Guest House

"Asemrowend! Net gaar gebyt van muggies en muskiete. 'n Volgende keer sou ons graag by die valle wou bly. "

Calvinia, Noord-Kaap

African Dawn B&B

"'n Goeie plekkie om te stop en rus."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Richtersveld Experience Lodge

"Unfortunately Port Nolleth was extremely cold that night and so was the room."

Springbok, Noord-Kaap

Springbok Inn

"Great centre to be based at to visit the flower areas in the Northern section of Namaqualand."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie Gastehuis

"We did not have time to explore the town and surroundings, but from what we saw, it looks very interesting and would like to stay at De Oude Pastorie again for a few days to explore the town and surroundings."

Colesberg, Noord-Kaap

Herb Garden Guest House

"Ons is gewoonlik op pad êrens heen as ons deur Colesberg gaan, maar ek is seker daar sal baie te doen wees vir die Karoo siel."

Britstown, Noord-Kaap

Rietpoort Guesthouse

"Die dorp was baie mooi skoon."

Augrabies, Noord-Kaap

Cape Ebony Lodge

"We suggest to visit the Augrabies Falls."

Upington, Noord-Kaap

Riverbank Lodge

"As die toeris vriendelikheid, behulpsaamheid en rustigheid soek, hoef daar nie verder as Upington gesoek te word nie. Upington en die omliggende dorpies was vir ons 'n totale belewenis. "

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Dit is 'n goeie bestemming vir besigtigingstoere in die omgewing. Die Namakwa Nasionale park se skilpadroete begin nie ver hiervandaan nie. Ons het ook die roete oor die Kamiesbergpas na Leliefontein en die Studerspas verken. Verder is dit ook nie ver van plekke soos Garies, Hondeklipbaai en Springbok nie."

Blad
Blad 241 - Wys 7201 tot 7230
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang