Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1090 resensies.
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Whalecome Guest Suite"Daar is klomp klein plekkies om te besoek en lekker kosplekke ook."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Klein Uitkyk"Kleinmond het net genoeg uitgebrei om te voorsien in al jou behoeftes maar het nog steeds daardie tipiese seedorp-atmosfeer."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rondawel by die See"Verskeie besighede ongelukkig vroeg toe op 'n Saterdag. Pragtige, rustige kusdorp. Ongewenste rondlopers kan problematies raak. Dit moet fyn dopgehou en goed bestuur word."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Bay Cottage"Lots of small interesting shops. The people are friendly and the beaches are clean and beautiful."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Vakansie Huis by die See"The house needs a deep clean. Other than that, we had a pleasant stay. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Plenty to do for a weekend or longer stay."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
The Trailhouse"They have a lovely village centre which also has a very efficient laundromat and several restaurants to choose from. There's also a very nice butchery, convenience shop and even a post office."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Joia da Baia"The place is really beautiful, nature at it's best. It is also a very safe area."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"Dit is baie mooi, die vars lug en die omgewing doen wonders as jy 'n wegbreek soek. Bettiesbaai is die regte plek om net te ontspan en jou tydjie te geniet."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Huisie-by-die-See"Wens ons kon permanent daar woon. Dis ons beste vakansiebestemming."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Judea Accommodation"Dit is 'n rustige omgewing met baie privaatheid vir onvergeetlike kuiers. Sentraal geleë vir die wat wil uitwyk na kuierplekke en winkeltjies."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Mountain View Room"Straatname op sypaadjies moet elke November oopgeknip word. Verder is dit 'n wonderlike vakansieplek."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Serenity"Ons hou so baie van Kleinmond ons het sopas 'n huis daar gekoop. "
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Bay Cottage"Very friendly place. We were surprised that some restaurants on Google showed open, but were closed on either Mondays and Tuesdays or even opened on weekends only. Other than that we enjoyed Pringle Bay."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Crassula"Perfek vir 'n reisiger wat hou van 'n kleiner stranddorp sonder baie verkeer."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Crassula"Sien nou weer kans vir nog 'n besige jaar en nuwe uitdagings na my kuier by Crassula."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Fynbos Cottage"Very windy most days, but we had a number of sunny, windless days. Silver Sands beach is beautiful and peaceful."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Captain's Cabin"Pringlebaai se ligging is perfek as jy die dag lus het om in te ry stad toe is dit nie te ver nie, maar ook naby genoeg om na 'n aangrensde dorp te ry vir besienswaardighede. Alhoewel, as jou voete eers in Pringlebaai neergesit is, wil jy nie verder nie! Pringlebaai bied genoeg om jou besig te hou - plantegroei, sonsondergang, strande waar jy kan stap en swem! Die strand is mooi en die mense vriendelik!"
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Villa"Klein dorpie met rustigheid. Die plek om te wees om te uit te rus. Beveel enige iemand aan om Pringlebaai te gaan besoek."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Beach House"Oulike wandelpad langs die see met opwindende fietsryroetes vir fietsry-entoesiaste. Die strandmeer bied ideale speelplek vir kleiner kinders. Ons sal die dorp en omgewing veral die natuurreservaat en wandelpaadjies langs die see graag verder wil verken."