Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 317 resensies.
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Ledges Retreat Guest House"Make sure you visit Royal Natal National Park and Outlook Adventures as well as Tower of Pizza for an incredible Pizza."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Old Mill Drift Guest Farm"Interresante dorpie met baie mooi en lekker eet en doen."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Herberg-Klein"Natuurliefhebber lushof. Verskeie opsies vir staproetes. Verskeidenheid restaurante."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Dit is een van die mooiste dorpies in die land, almal is vriendelik, dit is ook troeteldier vriendelik en dit net lekker. Baie mooi uitsigte en natuurskoon."
Noordelike Drakensberge, Drakensberge, Suid-Afrika
Montusi Self-Catering Cottages"'n Puik vakansie bestemming! So mooi!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Ashaanas"Wonderful tourist destination. Lots of little shops to browse and very good restaurants. The environment is breathtaking. Drive to Golden Gate or in the direction of Fouriesburg for even better vistas."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Sou nie die naweek gekies het as ons geweet het van die marathon op die dorp nie. Baie besig en atmosfeer op dorp dan nie rustig nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Andes Clarens Guesthouse"Jammer dat ons nie geweet het van die marathon op die dorp die naweek nie. Die atmosfeer was effe nie ideaal nie, en baie mense."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Clarens Lakeview Cottage"Love the quaintness of Clarens. The art gallaries and deli's are to die for."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Lavender & Rust"Altyd lekker om in die pragtige dorpie te kan kuier met al die interessante winkeltjies en heerlike restaurante, en 'n klipgooi van die Golden Gate Nasionale Park wat altyd 'n besoek werd is."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Four Koffie"A sleepy, small town with nice restaurants and shops. Shoutout to Jenlee's for a lovely breakfast."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Nature's Loft"Love Fouriesburg. Did a stunning hike up the mountain and through sandstone caves and water tunnels. Nice restaurants in town."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Meiringskloof Nature Park"Pragtige klein dorpie met heerlike kos!"
Mooi River, Drakensberge, Suid-Afrika
Midlands Saddle and Trout Resort"Ongelooflike mooi omgewing."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Di Plaaswerf"Fouriesburg is 'n pragtige omgewing, maar daar is nie regtig 'n winkel waar 'm mens die nodige kan aanskaf nie. Ons het gevlieg tot in Bloenfontein en met 'n gehuurde moter gery en kon nie iets te ete saamneem nie. Daar was restaurante en toeristewinkels, maar net klein kafees waar jy nie regtig kos kon koop nie. Die pad is net 'n nagmerrie met al die slaggate - ons is nie daaraan gewoond in die Kaap nie. Dit doen afbreek aan die besoek en 'n mens kan nie die omgewing geniet as jy die heeltyd vir slaggate moet uitkyk nie. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Peach Trees"Beautiful place to relax and unwind. Stunning little shops and restaurants to visit."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Views"Clarens was net wat ons nodig gehad het. Ons het die berge en natuur bewonder. Winkels ook lekker om te besoek"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Herberg-Klein"Wow! Dit is prentjie mooi in Clarens. Foto's doen dit nie justice nie. Dis 'n plek wat mens self moet gaan sien om te besef hoe mooi dit in Clarens is."