Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2568 reviews.
"Met die studente verblyf regoorkant die hotel, was daar geraas en harde musiek tot laat die aand."
"A bit dry when we arrived, but they are in a middle of a drought, so cannot blame anyone. Better than staying close to main camp as you have easier access to Colchester and civilisation, with as easy access to both the park and Sunday's River."
Addo Elephant Park, Sunshine Coast
Elephant House"Lovely time out to restore one's soul. You don't necessarily see a lot, but what we did see was right up close."
"Baie mooi plek, maar geen winkels oop na 17:00. Slegs 1 of 2 restaurante en ‘n vulstasiewinkel is oop."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Barnard Self-Catering Accommodation"St Francisbaai is prentjiemooi en daar is heelwat kwaliteit restaurante, supermarkte en kleiner winkeltjies om te besoek. Die marina is pragtig en die hawe is beslis n besoek werd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Port Elizabeth Apartments"Thank you for the wonderful stay and ensuring I get to make memories, beautiful ones with my kids."
"Kirwood Wildsfees was great! Wens die pragtige verblyf was net baie nader. Die reis na 'n lang dag se kuier by die fees. Maar tog nie te ver ver."
"Great plek, sal were gaan. Karavaanpark is net bietjie aan die duur kant vir my persoonlike begroting."
"Redelike skoon dorp. Pragtig langs die marine en strand. Kry maar 'n toeriste kaart, want dis 'n groot dorp. Strand nie oral maklik bekombaar nie a.g.v groot duine voor die strand. Brei nou baie uit na die suidekant."
"Nog steeds waarde vir geld. Dit is 'n olifantpark. Klein dingetjies waaraan bestuur moet aandag gee om beeld te poets vir veral oorsese besoekers. Paaie is besig om verweer te raak. Gate in teerpad maak slegte indruk. Personeel is behulpsaam en beleefd. Beef Baron gee uitstekende etes. "
"Regtige lekker plekkie en is regtig rolstoelvriendelike dorpie."
"Pragtige omgewing met baie dinge om te doen elke dag. Baie sentraal geleë. Baie uitkykpunte met bankies waar mens kan sit en die see geniet."