Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.
"Uiters gerieflik as basis vir dagbesoeke aan Darling, Langebaan en Elandsbaai."
"Alles wat mens op vakansie benodig is beskikbaar en die mense by die besighede is vriendelik, behulpsaam en goed opgelei."
"Ek is mal oor St Helenabaai. Ek gaan definitief weer terug. Net Seester se seekos is aaklig en baie duur en teleurstellend. Als op my seafood platter for one was bitter van gaarmaak in ou olie, neem ek aan. Die vis was pap en glad nie vars nie. Ook Shelley Point is baie oulik."
"Dwarskersbos is by die mooi see en ry-afstand van baie besienswaardighede."
"Naby al die mooi blomme, alles wat nodig is is op Vredendal en die mense is baie vriendelik en behulpsaam."
"Ons doen elke jaar die blommetoer en een van ons oornag-akkommodasies is Paternoster. Die terugvoer van my groepe is Paternoster hul gunsteling toeristebestemming uit 10 bestemmings wat ons besoek."
"It has a shopping mall and has all the main stores. The potholes in the roads should be fixed."
"Wens daar was meer dinge om te doen en plekke om te sien in en om Lambertsbaai. Tensy daar is en mens is net nie bewus daarvan."
"Dis 'n oulike klein vakansiedorpie, kom net voorbereid daar is nie veel te koop nie, net 'n klein kafee. "
"Such a beautiful village with lots of restaurants and pubs and beautiful scenery. "