Resensies van Beaufort West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.01 uit 5 gekry volgens 1122 resensies.
. - 3rd May 2016
staying in Beaufort-Wes
Ek glo alles wat mens nodig het is in Beaufort-Wes te kry en te sien. Daar is baie besienswaardighede wat jy by die inligtingsentrum sal kan uitvind.
. - 29th April 2016
staying in Beaufort-Wes
Gerieflike oornagstop tussen Kaapstad en Johannesburg. As jy wil sterre kyk in die nag, is dit 'n goeie keuse.
. - 24th April 2016
staying in Beaufort-Wes
Vriendelike inwoners en lekker Karoo-lam!
. - 17th April 2016
staying in Beaufort-Wes
Pragtige dorp.
. - 13th April 2016
staying in Beaufort-Wes
'n Mooi Karoo-dorpie.
. - 6th April 2016
staying in Beaufort-Wes
Die hoofstraat is baie besig.
. - 5th April 2016
staying in Beaufort-Wes
Lekker mid-weg stop.
. - 5th April 2016
staying in Beaufort-Wes
Beautiful in Beaufort-Wes!
. - 4th April 2016
staying in Beaufort-Wes
Baie mooi dorp met baie besienswaardigehede. Wonderlikke Karoo-lam by die slaghuise beskikbaar. Karoo Nasionale Park is ook net 'n klipgooi ver.
. - 1st April 2016
staying in Beaufort-Wes
Baie lekker ervaring met donkiekar-rit!
. - 1st April 2016
staying in Beaufort-Wes
Mooi dorp - mense is baie gasvry.
. - 1st April 2016
staying in Beaufort-Wes
Lekker plekkie.
. - 30th March 2016
staying in Beaufort-Wes
Mooi dorpie.
. - 29th March 2016
staying in Beaufort-Wes
Ons het 'n draai deur die Karoo Nasionale Park gery. Dit het ons 3 ure 50 min altesaam geneem van in by die hek tot weer uit by die hek. Pragtige koedoes, elande, gemsbokke en rooihartebeeste gesien. Was die moeite werd.
. - 28th March 2016
staying in Beaufort-Wes
Lekker dorpie met baie geskiedenis.
. - 28th March 2016
staying in Beaufort-Wes
Die Karoo Nasionale Park het ons baie aangenaam gevind.
. - 23rd March 2016
staying in Beaufort-Wes
Heerlike halfwegstop vir reisigers op pad Kaap toe.
. - 22nd March 2016
staying in Beaufort-Wes
Daar is beslis nie genoeg besienswaardighede om 'n tweede dag in die omgewing te regverdig nie.
. - 17th March 2016
staying in Beaufort-Wes
Die 4 Sheep restaurant is aan te beveel.
. - 14th March 2016
staying in Beaufort-Wes
Beaufort West is an ideal stop over for travellers not wanting to drive more than 6 hours per day.
. - 13th March 2016
staying in Beaufort-Wes
Beaufort-Wes is 'n gerieflike halfwegstasie op pad van Transvaal na die Kaap.
. - 8th March 2016
staying in Beaufort-Wes
Die paaie kan beter.
. - 8th March 2016
staying in Beaufort-Wes
Baie warm in die somer.
. - 7th March 2016
staying in Beaufort-Wes
Gaan gerus op die donkiekar rit in Beaufort-Wes. Die gids was wonderlik en het so baie van die dorp en sy geskiedenis met ons gedeel. Die Village Museum was beslis die moeite werd om te besoek. Gaan besoek die pastorie en ou kerk waar Prof Chris Barnard grootgeword het en sy pa Adam Barnard die pastoor was.
. - 1st March 2016
staying in Beaufort-Wes
Nie baie rondbeweeg nie, maar personeel by die Caltex garage asook by Spur baie vriendelik en behulpsaam.
. - 26th February 2016
staying in Beaufort-Wes
Besige hoofstraat met baie groot vragmotor-verkeer, maar die omgewing is spesiaal en die Karoo Nasionale Park 'n absolute wenner.
. - 24th February 2016
staying in Beaufort-Wes
Beaufort-Wes het 'n plattelandse atmosfeer.
. - 24th February 2016
staying in Beaufort-Wes
Baie goeie diens by Nuweveld Apteek gekry. Inwoners baie vriendelik en hulpvaardig.
. - 24th February 2016
staying in Beaufort-Wes
Ekstra voordeel is die nabygeleë Karoo Nasionale Park.
. - 23rd February 2016
staying in Beaufort-Wes
Always clean when we pass through.
. - 17th February 2016
staying in Beaufort-Wes
'n Lekker gevoel om in die dorpie te wees. Lekker om te weet Chris Barnard kom van daar af. Van Beaufort-Wes af voel dit asof jy nou regtig in die Kaap is.
. - 11th February 2016
staying in Beaufort-Wes
Karoo Deli is 'n puik restaurant.
. - 9th February 2016
staying in Beaufort-Wes
Pragtige dorpie, wens ek het meer tyd gehad om die dorp te besigtig. Sal definitief weer kom kuier.
. - 3rd February 2016
staying in Beaufort-Wes
Altyd lekker om deur Beaufort-Wes te ry.
. - 26th January 2016
staying in Beaufort-Wes
Pragtige dorp. Vriendelike mense.
. - 21st January 2016
staying in Beaufort-Wes
Kan die Karoo Deli aanbeveel vir 'n heerlike ete.
. - 19th January 2016
staying in Beaufort-Wes
Geskiedkundige dorp met ou geboue en 'n aangename atmosfeer.
. - 18th January 2016
staying in Beaufort-Wes
Pragtige dorp met die mooiste outydse geboue en die vriendelikste mense.
. - 16th January 2016
staying in Beaufort-Wes
Vrek warm!
. - 15th January 2016
staying in Beaufort-Wes
Ek dink dit is 'n aangename toeristebestemming.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]