Verified Reviews

Clarens

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens

Rated 4.7 out of 5 based on 3049 reviews.

Clarens

Ongeag Self Catering House

"Lekker plek om te kuier. Die omgeving is baie mooi."

Clarens

Fairview Cottages

"Hierdie is my aftreedorp! Rustig en besig genoeg en die atmosfeer en uitsig is iets uit die wêreld."

Clarens

De Lusthof Guest Farm

"Our favourite get away place for a long weekend away from the city lights, beautiful mountain walks, lovely little shops and great food."

Clarens

Bikiberg

"'n Stukkie weggesteekte genot."

Clarens

Kozmos

"Ons love Clarens!"

Clarens

Jovali

"Lieflike, skoon en netjiese dorpie. Ontspanne atmosfeer en baie vriendelike mense. Baie winkeltjies om deur te stap en heerlike eetplekke. Lieflike natuurskoon."

Clarens

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

"Ons het vir 2 dae, van aankoms aanhoudende reën gekry, sal net graag 'n afdak wou hê waaronder ons sou kon braai. Die stoepe is ongelukkig net met skadunet ingerig. Ons is mal oor die groot glas-voudeure wat kan oopmaak sodat jy voel jy word deel van die pragtige landskap."

Clarens

Clarens Retreat

"Die beste wegbreek dorpie in Suid Afrika."

Clarens

Fairview Cottages

"Clarens is 'n pragtige dorp, omring met berge."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Hierdie plek moet nog meer amazing wees as dit sneeu! "

Clarens

Jovali

"Pragtige omgewing, oulike winkels en heerlike eetplekkies naby Golden Gate."

Clarens

Jovali

"As jy net na die winkels wil kyk is dit goed vir 'n een dag besoek. "

Clarens

Titanic View - Place of Peace

"Juweel in die Oos-Vrystaat, en die ligging tussen die berge, al die winkels en eet-plekke (dankie tog geen franchise eetplekke nie) maak dit 'n ideale naweek wegbreek."

Clarens

Rooikat Cottage

"'n Ware toeriste aantreklikheid."

Clarens

Knock Out View

"Very special town with loads of eateries and cute shops."

Clarens

Fairview Cottages

"A clean, friendly town. Beautiful art galleries, interesting little shops and very good pubs and restaurants, A well-stocked general dealer with a very surly gentleman behind the counter!"

Clarens

Clarens Retreat

"Clarens en die Golden Gate is vir ons een van die mooiste omgewings in die land. Die Clarens Brewing Co beslis die moeite werd om te besoek."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Clarens se reputasie is wel verdien!"

Clarens

Zwartmodder

"Mooi dorpie met baie plekkies om deur te loop. Jy kan meestal loop na waar jy wil wees. Die kaas winkel en brouery moet mens by stop. Al negatiewe ding wat ons beleef het, is dat daar 'n paar onverskillige bestuurders in die dorp is. Ons moes op 'n stadium uit die pad koes om nie raak gery te word nie. Baie onnodig."

Clarens

Knock Out View

"Dit is 'n interessante plekkie met baie om te doen en sien en veral eet. Het dit baie geniet en veral die feit dat dit nie gekommersialiseer is deur bv. kettingwinkels nie. "

Clarens

Titanic View - Place of Peace

"Beautiful place for weekend gateway with your loved ones. "

Clarens

Fairview Cottages

"Baie goed geleë vir dag uitstappies na Fouriesburg, Ficksburg en Clocolan met die mooiste natuur landskappe op die pad. Het die plaasskou op Clocolan besoek en dit geniet om van melee se manier van dinge doen op die plaas te kon aanskou."

Clarens

The Nelsbells Cottage

"Wonderlike plek om 'n paar dae te gaan rus. Die omgewing bied egter so baie dat rus bykans onmoontlik is maar die vars lug en vriendelike mense is altyd wonderlik. "

Clarens

Golden View Luxury Self-Catering

"Duur vir die gemiddelde Suid-Afrikaner, ons wil graag lekker ons land besoek en geniet, maar word meeste van die tyd uitgebyt. Veral pensionarisse wat dit moeilik vind, en tog ook ons mooi land wil geniet."

Clarens

Fairview Cottages

"Altyd 'n wenner."

Clarens

Knock Out View

"Goeie ontspanning en besonderse natuurskoon omgewing."

Clarens

Zwartmodder

"Asemrowend en lekker baie om te doen. Puik restaurante!"

Clarens

Rooikat Cottage

"Baie nice kuier- en eetplekke. Berge is pragtig. "

Clarens

Mont Rouge

"Pragtige dorp!"

Clarens

Cottage Pie

"Sal weer en weer terugkom!"

Page
Page 75 - Showing 2221 to 2250

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers