Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hartenbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 825 resensies.

Hartenbos

Rus-n-bietjie

"Ek dink dis die wonderlikste vakansiebestemming."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Sal baie graag terugkom sodra die warm swembad en slides klaar is, dink gaan baie nice wees en dan is suidersee se verbkyf ideaal vir kinders om net oor die pad te stap."

Hartenbos

La Gare Poupan 201

"Hartenbos is en was nog altyd die plek om 'n seevakansie te hou!"

Hartenbos

Riviera Hotel

"My 6 dae in Hartenbos was vreeslik lekker. "

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Dit is 'n baie oulike dorpie."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Lieflike plek!"

Hartenbos

Eden Park

"Baie mooi strand."

Hartenbos

21 Hartensee

"Hartenbos sal altyd ons hart se punt bly. Net jammer oor die waterwurm en pretpark. Sou baie graag my seuntjie soontoe wou neem. Hopelik as ons weer besoek sal die nuwe ontwikkeling weer lekker vakansie gees aan die dorpie gee. "

Hartenbos

Hart en Bos Strandhuis

"Die bestemming is altyd lekker om saam met mens se gesin tyd te spandeer."

Hartenbos

De Branders 50

"I wanted to stay forever!"

Hartenbos

Kalahari Villas

"Ongelooflike lekker plek!"

Hartenbos

Ellis Self-catering 2

"Heerlike vakansieplek vir enige gesin."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Gaan nerens vogende jaar behalwe Hartenbos, die dorp en mense het in ons harte gekruip."

Hartenbos

Hartenbos Accommodation

"Hartenbos is 'n pragtige dorpie, sal weer besoek."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 70

"Hartenbos is skoon en netjies, selfs met paasnaweek se toeloop van vakansiegangers."

Hartenbos

Hartenbrits Selfsorg

"Heerlik Afrikaans!"

Hartenbos

84 on Berthold Alheit

"Die dorp is pragtig en skoon."

Hartenbos

Die Heuwels 14

"Een van my gunsteling plekke in die land."

Hartenbos

Essenhoutlaan 72

"Uitstekend."

Hartenbos

15 Katjiepiering Avenue

"Baie besig, maar almal is verskriklik vriendelik."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Baie lekker weer."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Hartenbos is 'n aangename dorp vir paasnaweek. Nie te besig nie. Dink egter Desember kan moontlik onaangenaam besig raak. Als is daar wat jy nodig het in die dorp."

Hartenbos

De Branders 57

"Baie aktiwiteit in Hartenbos omgewing. Weer was uitstekend. "

Hartenbos

De Branders 50

"Mal oor Hartenbos."

Hartenbos

Kalahari Villas

"My hart het in Hartenbos agtergebly!"

Hartenbos

Hartenbrits Selfsorg

"Net 'n mooi plek."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Ek ken Hartenbos al vandat ek 'n kind is, vir my sal dit altyd 'n lekker vakansieplek wees."

Hartenbos

Oester 202

"Baie skoon en netjiese dorp."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Altyd lekker om Hartenbos toe te gaan."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem