Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Hemel-en-Aarde (16)
Sand Bay (60)
Sandbaai (63)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (527)
B&Bs (15)
Wildsplase (4)
Hotelle (7)
Gastehuise (56)
Selfsorg-eenhede (445)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 876 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 876 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise

Gastehuise binne 50 km vanaf Hermanus

Vanaf
R1 045
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinbaai, Wes-Kaap

Aire del Mar is in Kleinbaai, sowat 3 km vanaf Gansbaai geleë. Die gastehuis is stapafstand van die hawe af wat bekend is vir haaihokduikavonture en walviskyk-avonture. By Aire del Mar Guesthouse word gaste beder...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinmond, Wes-Kaap

The Wooden Leg Guesthouse is geleë in die kusdorpie Kleinmond, onder die Kogelberge in die Overbergdistrik. 5 Elegant-versierde slaapkamers en 'n fantastiese gemeenskaplike vermaakarea met 'n jacuzzi, binnenshuise...

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Franskraal, Wes-Kaap

Walkerbay Accommodation is 'n seefront-gastehuis in Franskraal. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 8 km van Gansbaai se middedorp af. Verblyf by Walkerbay Accommodation bestaan uit 2 gastekamers, 1 ateljeewoonsel...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kleinmond, Wes-Kaap

Mond Kleine is in die pragtige Kogelberg Biosfeer in Kleinmond en bied gehalte-verblyf vir enkelreisigers, paartjies of gesinne. Die grasdakhuis het 4 slaapkamers met antieke meubels en afwerkings. Elke slaapkamer...

Vanaf
R460
per nag, vir 1
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Caledon De Kuilen bied puik, gerieflike verblyf in 'n stil deel van die dorp, lekker naby die restaurante, winkels en ander geriewe. Caledon De Kuilen het 4 kamers en is ideaal vir sakereisigers, gaste wat net vir...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Boland

@ NewRow 1 is 'n ruim kamer in 'n historiese huis in Caledon en het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is in die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n klein sitarea met t...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Boland

Zooop Guest House is in 'n rustige deel van Caledon geleë, en bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-tuinkothuis in die middel van 'n organiese groentetuin. Die gastehuis bied 'n gerieflike en skoon omgewing vir...

10% af Aanbod!
VanafR1 750
R1 575
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Caledon, Wes-Kaap

Erna's Place is in Caledon geleë en bied gehalteverblyf wat met die eienaar gedeel word. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat net op soek is na oornagverblyf. Daar is 2 slaapkamers wat albei 2 enkelbeddens he...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Caledon, Boland

Caledon Lê Plekkie is 'n gerieflike tuinwoonstel/gastekamer apart van die woonhuis en heeltemal privaat met 'n lekker kuierstoep wat uitkyk oor 'n klein tuintjie. Daar is 'n koffie- en teemaakgeriewe en beskuit in ...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 6 mense
Gastehuis in Kleinmond, Wes-Kaap

Oystercatcher Gastehuis in Kleinmond bied 'n lieflike ligging met fantastiese uitsigte en is stapafstand vanaf die hoofstrand. Kyk hoe die son ondergaan agter die berge vanuit jou eie privaat sitkamer. Die woonstel ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Hermanus gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Hermanus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hermanus akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za