Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Hemel-en-Aarde (8)
Sand Bay (46)
Sandbaai (48)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (387)
B&Bs (15)
Lodges (3)
Hotelle (7)
Gastehuise (47)
Selfsorg-eenhede (315)

Resensies van Hermanus

4.6 / 5  
volgens 468 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 468 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Lodges

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Fisherhaven, Hermanus

Fisherhaven Traveller's Lodge is naby die Botrivierstrandmeer in Fisherhaven, en dit is sentraal vanaf die Overberg-besienswaardighede. Dit is 'n vreedsame kusdorpie op die pad tussen Kaapstad en die bekende walvisk...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus

Ons deel graag ons genotvolle verblyf in Hermanus met jou. Kom haal diep asem in ons stil en ontspanne atmosfeer. Jy is binne loopafstand (300 meter) van die sakekern, kroeë en restaurante met veilige parkering en...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 470
R1 103
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hermanus

Hermanus Lodge on the Green is aan die voorheuwels van die magiese berge van Hermanus geleë en 'n bekoorlike wegspringpunt vir gaste wat die wonderlike seekant-dorpie wil verken. Ons is langs die prentjiemooi Herma...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 382 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 50 km vanaf Hermanus

Vanaf
R4 960
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford, Wes-Kaap

Mosaic Lagoon Lodge bied 'n perfekte, privaat wegbreek. Ons 5 safari-suites skuil tussen oeroue melkhoutbome op die randjie van Hermanus se strandmeer. Besoekers kan hulle verlustig in die Kaapse blommeryk en voëll...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stanford, Wes-Kaap

Stanford River Lodge skuil in die Kleinrivier se natuurskoon, beslaan 21 hektaar, front noord en het onbelemmerde uitsigte op die Kleinrivierberge wat parallel loop met die rivier. Ons B&B- of selfsorgkamers het en ...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in De Kelders, Suidkus Walvis-roete

Cliff Lodge is 'n stylvolle gastehuis by die see. Dit is uitstekend geleë op die dramatiese kliphange van De Kelders en kyk uit op Walkerbaai. Hierdie unieke B&B bied 'n idilliese wegbreek met luukse akkommodasie e...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gansbaai, Wes-Kaap

Gansbaai Lodge & Backpackers is in Gansbaai geleë en spog met 'n luisterryke uitsig oor die ou hawe en die see. Dit is ook stapafstand vanaf al die winkels en die kroeë. Gansbaai Lodge & Backpackers bied puik ver...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin, Overberg

Tri Active Lodge is in die hartjie van die Grabouw-vallei, tussen welige tuine en vrugteboorde, geleë. Dit is binne maklike bereik vanaf die N2 en bied 'n uitstekende ligging vir verskeie aktiwiteite soos spanbouse...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elgin, Overberg

Mofam River Lodge is die perfekte luukse wegbreek en in die Palmietrivier geleë. Dié lodge is diep in die Overberg se Elgin-vallei waar die natuurlike agtergrond oneindig mooi is. Mofam is 'n buitemuurse avontuur...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Overberg, Wes-Kaap

Blue Gum Country Estate is weggesteek in die vallei wat grens aan Stanford, net buite Hermanus. Dis 'n werkende wynplaas en hier word wingerde ontwikkel. Hierdie pragtige stukkie paradys is 130 akker groot en is ide...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hermanus lodges blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van lodges hieronder, of gaan besoek ons hoof Hermanus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hermanus akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte lodge akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...