Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
Bladsy 5 - 368 lekke plekke om te bly
Valentines Hermanus lê tussen die Blouvlagstrand Grotto Beach, en die reuse Kleinrivierberge. Die eiendom het trapp...
Whale Coast Ocean Villa is in die gewilde Voëlklip-woonbuurt in Hermanus geleë. Dié dorp is bekend vir die Suidelik...
Lagoon Cottage is 'n lieflike houtkothuis op die oewer van die Kleinrivier in Hermanus. Dit bied gerieflike selfsor...
Biki Klein is 'n selfsorghuis in 'n stil, veilige kompleks in Sandbaai, Hermanus. Die kompleks is ideaal geleë sowa...
Olive Tree Cottage is 'n pragtige kothuis op 'n stil en veilige plattelandse landgoed. Dit is sowat 2 km vanaf Herm...
Marine Court 5 is 'n selfsorgwoonstel met 'n pragtige uitsig oor Walkerbaai en dit is sentraal in die veilige Marin...
17 Marine Apartment 202 A is 'n ontwerpers-selfsorgwoonstel in die nuwe 17 Marine-kompleks in Marine-rylaan, in Her...
40 on Main Self-catering is in Sandbaai, Hermanus, geleë. Dié area is veral bekend is vir sy strande, fietsroetes, ...
Brown Jug Accommodation is sentraal in Eastcliff, een van die oudste en gerieflikste voorstede van Hermanus, geleë....
Villa Venusta is 'n gastehuis wat gehalteverblyf in 'n stil woonbuurt in Hermanus bied en is naby die gewilde Cliff...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer