Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Hemel-en-Aarde (15)
Sand Bay (60)
Sandbaai (63)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (524)
B&Bs (15)
Lodges (4)
Hotelle (7)
Gastehuise (56)
Selfsorg-eenhede (442)

Resensies van Hermanus

4.7 / 5  
volgens 861 resensies
Lees regte resensies van Hermanus van 861 geverifieerde gaste.
Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Hermanus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hermanus Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

A&H Beach House is 'n moderne selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 gaste in Sandbaai. Dié eerste verdieping eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Onrus, Hermanus

Festina Lente in Onrus bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Onrus. Dié ongekunstelde huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n leefarea en kombuisie. Die eerste en t...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

Hadingham Russell Holiday House is 'n gerieflike eenheid met slaapplek vir 4 gaste in Sandbaai. Die eenheid op die grondverdieping het 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

Pophuis is 'n pragtige selfsorghuis in Sandbaai in Hermanus, slegs 1,3 km van die kuslyn af. Dit is in 'n stil en rustige omgewing wat deel vorm van die Kaapse Walviskus. Die akkommodasie is ideaal vir gesinsvakansi...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Sandbaai , Hermanus

40 on Main Self-catering is in Sandbaai se hoofstraat geleë en is slegs 2 km vanaf Sandbaai se strand. Daar is 2 aparte eenhede op die eienaars se perseel. Die verblyf het slaapplek vir 7 gaste. Die tuinwoonstel ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

24 Glenfruin Meadows is 'n gaste-suite wat volledig toegerus is vir selfsorg. Dit is in Hermanus geleë met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge. Daar is verskeie uitstekende restaurante en 2 wynkelders bin...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus

Hermanus Seafront Home is 'n lieflike selfsorghuis met 'n puik ligging. Dié huis staan in Hermanus Beach Club en dit is gemáák vir 'n gesin wat smag na 'n rustige tydjie by die see in die somer of in die winter. ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

Westcliff Cottage is 'n lieflike kothuis vir 2 in Hermanus en dis 1,2 km vanaf die middedorp. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word vo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus

403 on Main is sentraal geleë in Hermanus in die Kaapse Overberg. Besienswaardighede in die area sluit die Old Harbour Museum, Hermanus Gholfklub, Grottostrand en Fernkloof Natuurreservaat in. Die eenheid op die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Fisherhaven, Hermanus

Blossom Tree Cottage is 'n privaat selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 tot 4 gaste in Fisherhaven. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 1 badkamer met bad en groot stort. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Hermanus selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Hermanus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hermanus akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]