Geverifieerde Resensie
Johannesburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 753 resensies.
"Ek dink nie dis regtig 'n toeristebestemming nie ─ dalk 'n besigheidsbestemming."
"Ek was op 'n sakebesoek en het dus nie aandag aan toeristevereistes gegee nie. Ek is 'n oud-inwoner van Johannesburg en weet dat dit baie bied aan enige toeris. Ek weet net nie hoe veilig dit is nie."
"Strate is uiters vuil en onnet. Nie goeie indruk op eerste keer reisigers nie."
"Johannesburg het agteruitgegaan sedert 'n jaar gelede. Vuil, rommel langs paaie. Taxis nog steeds ongeskik en onverskillig, swak/geen polisiëring."
"Ken nie Johannesburg nie, so vir my wat van 'n Plattelandse dorp afkom, is dit te besig."
"Purpose of visit was for a wedding, so didn't visit any sights. However, the areas we drove through were disgustingly dirty and scary!"
"It is not the safest place, Cape Town is better but business is good. And not so clean."
"I'm afraid Johannesburg is not my favourite place for a holiday. We only go for business or family. We prefer out of Johannesburg e.g. Hartbeespoort, Magaliesburg, etc."
"Bietjie meer waarsku oor die area waar ons gebly het veral omdat ons glad nie JHB ken nie."