Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Roete 62

4.6 / 5  
volgens 6096 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 6096 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 Wildsplase

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
35% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR995
R647
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

De Oude Meul Country Lodge lê knus teen die hange van die majestueuse Swartberge in die pragtige Schoemanspoort tussen Oudtshoorn en die wêreldbekende Kango-grotte op die R328. Dis 'n onvergeetlike ervaring om op ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Mount Noah Lodge skuil in Oudtshoorn, ook bekend as die wêreld se Volstruishoofstad. Dié dorp is suid van die Outeniekwaberge geleë. Die lodge bied verblyf in die vorm van 'n seiljagklub in die middel van die Kle...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

African Game Lodge is in die Langeberge, 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad of 30 minute vanaf Montagu indien jy 'n skilderagtige rit verkies. Ons 4300 hektaar-reservaat is 'n veilige hawe vir wilde diere en bied bekos...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R2 320
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Ons bestuurder, Leoni en haar span, sorg daarvoor dat jy 'n onvergeetlike tyd sal hê. Met fantastiese tradisionele kos en bekostigbare verblyf wat bydra tot hierdie plaaservaring, glo ons dat jy jouself weer sal vi...

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Swartberg Private Game Lodge is 'n luukse plaas-styl perseel in 'n wildreservaat teen die voet van die majestueuse Swartberge. Dié landgoed grens aan die Swartbergreservaat wat deel is van die Kaapse Floristiese St...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Barrydale, Kaapse Roete 62

Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub bied gehalte en bekostigbare verblyf in Barrydale op die R62. Dis die ideale oornagverblyf vir gaste wat die omgewing wil verken of net wil oornag. Alle kamers is privaat s...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Boulders Lodge & Spa is op die rand van Oudtshoorn geleë op pad na die Kangogrotte. Met 'n oop, verwelkomende atmosfeer sal jy hier die Oudtshoorn-leefstyl op sy beste kan ervaar. Ons suites het elkeen 'n koningg...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Robertson, Kaapse Roete 62

Olive Garden Country Lodge is 'n versteekte juweel op Roete 62, net buite Robertson. Geniet asemrowende uitsigte in 'n afgesonderde vallei aan die voet van die Langeberge en word omring deur die vrede van die prentj...

Vanaf
R3 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kaapse Roete 62

Bosch Luys Kloof is 'n 14 000 hektaar privaat natuurreservaat in die malaria-vrye Karoo teen die noordelike hange van die Swartberge, net 4 km van die manjifieke Seweweekspoort af. Die entjie se ry na die reservaat ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR7 000
R6 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

In die skadu van die Rooiberge, in die middel van die Klein Karoo, is daar 'n plaashuis wat van vriendelikheid, gemak en die unieke kuier-atmosfeer waarvoor ons pragtige land so bekend is, aanmekaar gesit is. Die pl...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kaapse Roete 62 wildsplase blad - loer bietjie na ons ruim reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Kaapse Roete 62 akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kaapse Roete 62 akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za