Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Roete 62

4.6 / 5  
volgens 6093 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 6093 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Prins Albert, Kaapse Roete 62

Blyhuisie bied 'n kamer wat deel is van die tipiese Karoo-styl huis wat 110 jaar oud is met 'n privaat ingang. Die huis is in die bekoorlike Karoo-dorpie, Prins Albert, geleë. Die pragtige kamer is geskik vir 2 men...

55% af Winteraanbod!
VanafR1 300
R585
per nag (plek vir 2)
B&B in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Old Mill Lodge & Restaurant bied luukse tente teen die rivier, luukse houthuisies en 'n a la carte-restaurant wat daagliks oop is. Dit is 'n gerieflike en bekostigbare 4-ster-B&B in Oudtshoorn. Die verblyf is na aan...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

236 on Riebeeck bestaan uit 3 selfsorgwoonstelle in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo. Dit is op 'n gemaklike afstand van die bekende Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë, en is boonop stapafstand v...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R1 063
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

6 Villa Fontes is in Oudtshoorn en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Port Wine Guest House is 'n historiese gastehuis in Calitzdorp en is op die bekende Roete 62. Dié stylvolle huis dateer uit die 1830's, bied 'n uitsig oor die wingerde en is stapafstand vanaf al die kelders, kunsga...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
B&B in McGregor, Kaapse Roete 62

Le Bonheur is in McGregor, 'n bekoorlike dorpie na aan Robertson in die Wes-Kaap. Dit is net 2 ure van Kaapstad af en binne stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kuns- en kunsvlytwinkeltjies ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Prins Albert, Kaapse Roete 62

Acacia Cottage is die perfekte privaat selfsorgwegbreek op 'n plaas in Prince Albert en is binne stapafstand van restaurante, winkels en die teater. Kinders is welkom en dit is dus die ideale plek vir 'n gesinswegbr...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Karoo Huis bied gehalte verblyf in die historiese dorp, Montagu, en is ideaal geleë vir gaste om die doendinge en besienswaardighede in die area te verken. Verblyf word in 2 ruim en suite-slaapkamers met slaapplek...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Mooiberg Cottage is in Montagu geleë en bied verblyf wat smaakvol versier is vir 'n paartjie of sakereisigers. Dit is aan die begin van die dorp naby die hoofstraat, Langstraat, geleë en dit bied maklike toegang t...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Buffelsdrift Log Cabin is op die buitewyke van die Buffelsdrift Plaas geleë, 12 km vanaf Oudtshoorn. Die hut is omring deur 'n Karoo-vetplantbioom en bied aan gaste selfsorgverblyf in 'n natuurlike omgewing. Dié ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die verste...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za