Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Wynlande

4.5 / 5  
volgens 3870 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 3870 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paarl, Kaapse Wynlande

Perle unter Der Sonne bied 2 moderne selfsorg-eenhede, Die Huis en Die Ateljee in die hoofstraat van die Paarl in die Wes-Kaap. Dis ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na gemaklike verblyf naby 'n verskeide...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Klapmuts, Kaapse Wynlande

In the Vineyard Cottages is op die Uitkyk Plaas geleë, 'n klein wingerd en olyfplaas wat deur 'n familie besit word aan die voet van die Simonsberg. Ons is met welige wingerde en pragtige 360°-natuurtonele omring....

Weeksdag-aanbod!
VanafR1 000
R667
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Wynlande

Montagu Getaway bied selfsorgverblyf en algehele privaatheid in 'n plattelandse area op 'n Arabier-stoet- en skaapplaas in die groenbelt van Montagu in die skilderagtige Wes-Kaap. Montagu Getaway is net 'n kort entj...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 655
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Petit Plaisir Cottage is 'n selfsorg-eenheid in die buitewyke van die pragtige dorpie Franschhoek, wat die middelpunt vorm van 'n wyn- en kos-fynproewershemel, in een van Suid-Afrika se mees asemrowende omgewings. D...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R14 400
per nag, vir 13 mense
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Karoo Kuierhuis is op 'n skaapplaas langs die R318 tussen Montagu en Touwsrivier geleë. Die huis het slaapplek vir 13 gaste in 4 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Drie van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
B&B in Bovlei, Kaapse Wynlande

Sauvignon Country Lodge is 'n 100 jaar oue wynplaas met 'n Kaap-Hollandse styl in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dit is opgeknap om die pragtige historiese kenmerke met die moderne geriewe te verbind. Verblyf...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helderberg, Kaapse Wynlande

Eikendal Lodge is in Helderbeg, ’n area wat bekend is vir wynroetes en voetslaanroetes. Dit is die perfekte wegbreekplek vir natuurliefhebbers. Verblyf word in 9 kamers vir tot 18 gaste gebied. Al die kamers het ...

Vanaf
R802
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paarl, Kaapse Wynlande

CANA Vineyard Guesthouse is op ’n wynplaas in Noorder-Paarl in die Bergriviervallei geleë en front na die majestueuse Drakensteinberge. Dié herehuis het 2 standaardkamers, 4 deluxe-kamers, 4 luukse suites en 1...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 403
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tulbagh, Kaapse Wynlande

Die Tulbagh Boutique Heritage Hotel is in Tulbagh geleë waar gaste 'n lieflike dag by die spa kan deurbring of 'n drankie by die tapas- of wynkroeg kan geniet. Daar is 14 eenhede wat slaapplek aan tot 36 gaste bi...

50% af Laaste Kans!
VanafR2 803
R1 402
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Ashbourne Boutique Guest House is 'n bekroonde, koloniale gastehuis wat in 1897 gebou is en deur die Franschhoek Trust met 'n spesiale opknappingstoekenning vereer word. Dié gastehuis bied ruim lugtige dekor en bre...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeec...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]