Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

Eden on the Bay Penthouse 217

"Die dorp is skoon en baie veilig. Die mense is net vriendelik in die Kaap."

Kaapstad

Four Uitsig

"Love Cape Town."

Kaapstad

Roman Rock Apartments

"Asemrowend, die Kaap is weer Hollands."

Kaapstad

Stay the Night

"Steeped in history. Baie rustige stad met baie besienswaardighede."

Kaapstad

Shirley's Place

"Altyd die beste plek!"

Kaapstad

90 On Beach Boulevard

"Definitief 'n gunsteling vir ons - veral Bloubergstrand!"

Kaapstad

78 Oakland Hills

"Dit was ons eerste wegbreek in Table View en ek sal dit vir almal aanbeveel om 'n toeris in ons mooi Kaap te word. Die lekker van alles, is dat alles binne 20 minute se ry is. Melkbos, Sea Point, Camps Bay, Grand West, Canal Walk. Ek dink ek gaan trek Table View toe, ek het verlief geraak."

Kaapstad

257 Eden on The Bay

"Lovely - beautiful scenery overall."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"Lieflike plek. "

Kaapstad

The Bay 401

"Asemrowend."

Kaapstad

Baywatch Terrace 97

"Beautiful places to see and so much more to explore."

Kaapstad

DK Villas Harbour View

"The most beautiful province."

Kaapstad

Lekke Bly

"Baie opsies om van te kies."

Kaapstad

Pip's Place

"Dis die nommer 1 vakansiebestemming."

Kaapstad

Beach Apartment and Studio

"Soek werk sodat ons kan trek."

Kaapstad

De Vie Akkommodasie

"Verkeer is ’n nagmerrie."

Kaapstad

Alexis @ Sea 10 Welgelegen

"Lieflik en pragtig."

Kaapstad

Ocean View A1101

"DIe stad en omgewing word goed in stand gehou, geen slaggate en geen papiere wat rondlê nie."

Kaapstad

Table View Lodge

"As jy die Kaap verlaat los jy ’n stukkie van jou hart daar."

Kaapstad

Tranquility

"Cape town is always amazing."

Kaapstad

Home from Home Eureka

"Lekker by die see."

Kaapstad

99 on Third

"Ons lief Kaapstad en kan nie wag om terug te keer nie, selfs dalk nog as permanente inwoners!"

Kaapstad

Protea Retreat

"Kaapstad is een van die beste plekkies om vakansie te hou."

Kaapstad

Light Loft

"Pragtig en regtig iets om te sien."

Kaapstad

Marina Views

"Cape Town is my favourite holiday destination and can do it over and over again."

Kaapstad

Houtkapperspoort Mountain Cottages

"Ons gesin se nommer-een-bestemming."

Kaapstad

Plekkie Byri See

"Een woord - beeldskoon."

Kaapstad

Bayview 30

"Mooiste provinsie in Suid-Afrika."

Kaapstad

Pine Cottage

"Skoon! Die beste van ons land."

Kaapstad

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Cape Town remains the best holiday destination in SA."

Blad
Blad 133 - Wys 3961 tot 3990