Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4710 resensies.

Kommetjie, Kaapstad

Happy Home Imhoff's Gift

"We will definitely be back in the future."

Rondebosch, Kaapstad

Home from Home Eureka

"Goed geleë naby alles."

Parow, Kaapstad

Die Peperboom

"Definitief 'n baie goeie opsie, veral vir mense vanaf die platteland. "

Durbanville, Kaapstad

Le Petit Chateau Guest House

"Baie stil, rustige en veilige omgewing, naby alles, maar tog voel dit of dit in die platteland is."

De Waterkant, Kaapstad

Dockside Apartment 1202

"Interessante plek, net dalk te veel mense wat rond slenter."

Panorama, Kaapstad

Vergenoegd Guesthouse

"Mooi en rustige omgewing."

Goodwood, Kaapstad

Accommodation Nachelle

"Ek het van lughawe af deur Goodwood gery na Nachelle toe. Was geskok oor vuil strate! Skaam my dood vir oorsese gaste wat daardeur moet ry. Dit was regtig aaklig. Orals vuilgoed. In die straat. Op die sypaadjies. Sou 'n ander roete aanbeveel."

Bloubergstrand, Kaapstad

Eden On The Bay 125

"Mooi en aangename plek. Baie goed geleë met busdiens."

Strand, Kaapstad

Akkedissie

"Always nice to be here from my previous experience."

Van Ryneveld, Kaapstad

McLouds Studio

"Ons het slegs familie gaan besoek maar was verbaas oor hoe baie daar te doen was. Lekker restaurante en die strand sommer naby. Die omgewing is nou pragtig nadat die area by die strand opgegradeer is met die looparea. "

Bloubergstrand, Kaapstad

Blouberg Heights 507

"Sal dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel aan enigiemand."

Pinelands, Kaapstad

The Palm

"Dis mooi skoon en lekker sentraal geleë. "

Brackenfell, Kaapstad

Shirley's Place

"Aangenaam stil na oorbevolkte besige Stadsentrum."

Milnerton, Kaapstad

Aloha Lodge

"Milnerton is nice, however close to Rugby. That is not the nicest/safest place on earth. I didn't feel safe exploring the area in the evening."

Strand, Kaapstad

Ocean View 602

"Absoluut fantasties."

Table View, Kaapstad

Son, See, en Sundowners

"Baie mooi area en sal weer besoek."

Parow, Kaapstad

Heldersig Cottage

"Goed geleë woonbuurt."

Kommetjie, Kaapstad

Happy Home Imhoff's Gift

"Gaan gerus en besoek Kalky's restaurant in Kalkbaai. Wat 'n ondervinding."

Bloubergstrand, Kaapstad

Bokkombaai Tides

"Ek sal altyd seefront verblyf by Bloubergstrand aanbeveel, siende dat jy die see kan sien en hoor, die strand is lekker om langs te stap en jy kan Kaapstad en Tafelberg in die verte sien. Dit is ook goed geleë om Kaapstad self en die wynlande te besoek."

Kaapstad

Scarborough Hilltop House

"A town with the best of many worlds."

Strand, Kaapstad

Longbeach Beach House

"Dis gerieflik naby Kaapstad, maar nie in die gewoel van die stad. Pragtige uitsigte van Valsbaai met die berg om."

Noordhoek, Kaapstad

Walker's Stay

"Pragtige, mooi plek."

Marina Da Gama, Kaapstad

Waterways

"I love this place, will recommend it to anybody . I will visit this place again."

Bloubergstrand, Kaapstad

3 Zeezicht Apartment

"Bloubergstrand is fantasties en naby geleë aan die stad."

Van Riebeeckstrand, Kaapstad

Atlantic Loft

"Die seewater is so skoon en die stand is so mooi dit lyk soos iets uit 'n sprokiesboek."

Pinelands, Kaapstad

The Palm

"Naby aan als maar nie in die stad nie, rustige area en net 'n klipgooi van lughawe, Waterfront en stad af."

Blad
Blad 135 - Wys 4021 tot 4050
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang