Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

504 Witsand

"Puik omgewing!"

Kaapstad

Atlantic Loft

"'n Plek wat baie misgekyk word vir hulle pragtige toeristebestemminge. Hier is so baie diamante wat nog ontdek moet word. Nie nodig om abroad te gaan nie!"

Kaapstad

1402 Ocean View

"Wonderlike plekke om te kuier."

Kaapstad

Brookshill

"Die beste plek in Suid-Afrika en mededingend met die beste ter wêreld!"

Kaapstad

118 on Raats

"Ons neem altyd die beste weer na die Kaap wanneer ons besoek of kuier in die Kaap. Beste vakansiebestemming."

Kaapstad

2 Bayview Terrace

"Ons het Kaapstad baie geniet!"

Kaapstad

Anchor Break

"Cape Town is a very beautiful place."

Kaapstad

Mountain View Number 24

"Ons beplan om weer volgende jaar Kaap toe te gaan vir ’n vakansie."

Kaapstad

Hout Bay Hilltop

"Most beautiful place in the world. I am all about exploring my country and city and it never fails."

Kaapstad

Westbank Private Beach Villa

"Hidden treasures to be found."

Kaapstad

Eden On The Bay 238

"Gorgeously breathtaking!"

Kaapstad

Dolphin Inn Blouberg

"The Cape with its four seasons in one day will always remain my favorite destination."

Kaapstad

Tabu House

"Baie lekker plek om rond te reis."

Kaapstad

BG03 Sea Spray

"Very clean city."

Kaapstad

Cape Pine Guest House

"Die beste plek vir vakansie hou."

Kaapstad

2 White Waters

"Pragtige skoon stad. Ons het ’n asemrowende mooi land en almal moet dit beleef! Die Kapenaars is beleef en behulpsaam en ons het welkom gevoel."

Kaapstad

Road Lodge Cape Town International Airport

"Die beste, skoonste stad in RSA."

Kaapstad

Leonora @ Welgemoed Manor

"Kaapstad is 'n pragtige stad."

Kaapstad

Cozy Inn

"One of my favourite places to visit in the world nogals!"

Kaapstad

Getaway Self-catering Tygervalley

"Kaapstad is die mooiste stad in die hele wêreld. Soveel om te sien en te besigtig."

Kaapstad

Grace Manor

"Just plain and simple beautiful and relaxing. People are friends and helpful."

Kaapstad

Wagon Wheel Self-catering

"Lovely place to just relax."

Kaapstad

The Boardwalk Accommodation

"Een van die bestes in die wêreld."

Kaapstad

Beach Break Cottage

"Kaapstad is die heel beste toeriste-gebied in hierdie pragtige land van ons. Soveel aktiwiteite om van te kies; watersport, stap, draf, fietsry, wynplase besoek, op strande ontspan en vele meer. Kom kyk vir jouself!"

Kaapstad

205 New Cumberland

"Baie skoon en netjies."

Kaapstad

Elephant's Heart

"Lekker vakansieplek."

Kaapstad

E4 Cape Sands

"Altyd verseker van 'n goeie vakansie."

Kaapstad

Hout Bay Breeze

"I love the City."

Blad
Blad 148 - Wys 4411 tot 4440
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem