Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Colesberg is maar baie klein - nie veel eetplekke om van te kies en alles maak so vroeg toe. Vir een aand se oorslaap was dit heel okay."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Graaf-Reinet het oulike winkeltjies en besienswaardighede kan jou gemaklik besig hou vir so 2 aande."

Karoo

Joalani Gastehuis

"Love the Karoo, especially the rich history and heritage sites."

Beaufort-Wes, Karoo

Little Lamb

"Hooftoegangsroete is net baie besig."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Daar is restaurante."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Die plek groei aan jou, ons sal weer teruggaan. "

Karoo

Joalani Gastehuis

"Op hierdie stadium baie mooi groen."

Beaufort-Wes, Karoo

Olijvenhuis

"Oulike dorpie, sal gerus meer wil sien. "

Victoria-Wes, Karoo

Victoria's Pride

"Hulle sal meer eetplekke moet kry wat laat oop is."

Karoo

Duck 'n Dive Accommodation

"Ons het die Karoo gesien soos min gaste dit al ooit gesien het. Byna al die riviere en spruite was in vloed toe ons moes huiswaarts keer en dit het ons baie teruggehou. So sorg dat jy 'n voertuig het wat die nat toestande kan hanteer (as jy so gelukkig was soos ons om reën in die Karoo the kry)."

Karoo

Rooiheuwel Holiday Farm

"Beautiful scenery, quiet place to enjoy nature with family and friends."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Goeie oornag area. Oulike idee van Inni Kraal restaurant om 17:00 op 'n Sondagmiddag oop te maak."

Karoo

Travalia Guest Farm

"I love the beauty of the Karoo."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Almal is vriendelik en gasvry en soos voorheen genoem ons gidse het alles vir ons net insiggewend en interessant gemaak, hul interaksie met mense is uitstekend, sal die boesman tekeninge en fossiele by museum definitief aanbeveel. Uilhuis was baie insiggewend en interessant gewees oor ietsie van ons geskiedenis van 'n bekende in ons land."

Beaufort-Wes, Karoo

Hotel Oasis

"For stopovers or to have a meal it's a perfect place. "

Karoo

Otterskloof Private Game Reserve

"Dorpies in die Vrystaat vuil en verwaarloos. Ordentlike verblyf baie skaars."

Colesberg, Karoo

La La Dathel

"Buiten La La is die mense bitter vriendelik in Colesberg."

Karoo

Joalani Gastehuis

"A drive thru on your way to the coast!"

Graaff-Reinet, Karoo

Victorian Square Guesthouse

"Baie lekker, rustige, skoon dorp met paar besienswaardighede."

Nieu-Bethesda, Karoo

Ganora Guest Farm & Excursions

"Loved the town and the vibe. Will be back to spend a weekend so we can explore properly."

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Mooi dorp en Forsheep puik restaurant."

Prins Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Loved Prince Albert - it is a vibey little town - well looked after - clean and feels safe. Will definitely return to visit for longer."

Colesberg, Karoo

Oude Hostel

"Oulike dorpie, met alles wat mens benodig binne maklik bereikbare afstand."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Louis Trichardt Avenue

"Pragtige kerke daar. Die moeite werd, dorp net erg verwaarloos."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and B&B

"Safe and good food."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Ons gaan deur Graaff-Reinet as 'n oorslaapplek op pad na Mosselbaai. Daar is plekke soos die Valei van Verlaatenheid wat 'n mens moet sien, maar ek persoonlik het nie baie belangstelling in oudhede en algemene geskiedenis nie. Mense wat dit meer waardeer sal daarby baat vind."

Middelburg, Karoo

Montarie Guest Accommodation

"Goeie oornag op pad Kaap toe."

Hanover, Karoo

The Hanover

"Hanover, is 'n baie oulike oornagplek met baie vriendelike mense. Feathers eetplek se kos is baie lekker met vriendelike eienaars."

Joubertina, Karoo

Bethany Farm

"A place that has old world charm enveloped with the most beautiful mountains."

Blad
Blad 153 - Wys 4561 tot 4590
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem