Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Die dorp is rustig en veilig. Die Mumisipaliteit sal baie meer moet doen om die dorp op te knap en besighede te ondersteun om bemarking te doen."
"Nieu Bethesda is off the beaten track and the last section of the road to get to the village is a bad corrugated dirt road. This was my first visit to Nieu Bethesda which is an interesting village. I would make sure beforehand which museums and places of interest are open and when, before booking accommodation, as not everything is open all day and every day. The information on their tourist website is out of date. Take enough cash as the crafters outside the Owl House sell their special creations there. All crafters were friendly, not pushy and very proud of their wares. A very poor community in dire need of tourists for upliftment."
"This is not a place to make your destination, but rather a place to break your journey."
"Die Karoo is op die stadium baie droog, maar as jy lief is vir die natuur, sal jy ook in die dorheid, iets moois vind. Jy kan nêrens op aarde die melkweg só mooi aanskou, soos in die Karoo nie."
"We return to Prince Albert time and again, as we find it such an appealing destination."
"Lunch at Pionier Restaurant was excellent. Enjoyed the golf course. Interesting visit to Karoo Taxidermy."
"Mens het meer as net 1 dag nodig om die dorp te verken. Baie interessante winkels."
"As dorp met 'n paar boekwinkels en met versameling ouer boeke baie goed. Het ook laaste naweek van Oktober die jaarlikse uitstekende Boekbedonnerdnaweek. Ook goeie museum, baie op die perd as dier gerig."
"Die betrokke munisipaliteit moet 'n ernstige poging aanwend om sy strate op te gradeer/verbeter!"
"Die skoonste, netjiesste dorp wat ons op ons reis van 3 weke teëgekom het. En die plaaslike skaapvleis in die restaurant en slaghuis, is heerlik."
"Die plek is netjies en goed versorg. Die was goed om te sien hoe goed die geskiedkundige plekke bewaar en versorg word."
"Die dorp kom ongelukkig effe verwaarloos voor, en die strate moet beslis herstel word. Daar was stootskrapers besig om een van die strate op te ploeg, vermoedelik met die oog op die munisipale verkiesing."
"Baie klein dorpie, nie regtig plek gewees om aandete te gaan eet nie. Maar ons het darem reggekom deur die mense te vra vir plekke. Dorpie baie vervalle."
"Historical town in beautiful southern Free State environment. Worth a visit, especially for the history buffs."