Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.
"Ons geniet dit om by die kleindorpies oor te bly wat vergete geraak het. Baie lekker biltong en lamtjops by die deli gekoop."
"Kortlikse opsomming: Die wye ruimtes, asemrowende natuurskoon en gasvryheid is kos vir jou siel."
"Shame that several of the establishments were up for sale, but had a great lunch at the Bookclub. Also had a guided tour of the NG Kerk from the lady from the Boarding House next door - it was great!"
"Dink my 3 sterre vir Coleberg as toeristebestemming is maar laag weens die hartseer feit dat die dorpie baie verwaarloos is, maar so ook is menigte ander kleiner dorpies in ons land. "
"Prins Albert is 'n moet-sien! Dit is 'n pragtige dorpie in die middel van nêrens waar mens jou siel kan vind en net lekker ontspan. Ons sal volgende keer vir seker vir langer as 'n dag in hierdie dorpie oorbly."