Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11297 resensies.

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"A.g.v. Covid en min besoekers is dorpie dood."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Daar is baie meer op Colesberg te sien as wat baie mense dink."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Nie regtig toeristebestemming nie!"

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Buiten die uitsig weet ek nie wat anders daar is nie. "

Carnarvon, Karoo

Die Skuilplek

"Goeie halfpadpunt tussen Karoo en Bloem."

Beaufort-Wes, Karoo

Rus-i-Biki

"Lekker plek. Baie om te doen en te sien."

Karoo

Brinksfontein Guest House

"Die Karoo se skoonheid is iets wat elke Suid-Afrikaanse burger moet ervaar ten minste een keer in hul lewe."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Dit is seisoengebonde. Hang af van temperatuur."

Nieu-Bethesda, Karoo

Nagenoeg

"Heerlike rusnaweek."

Nieu-Bethesda, Karoo

Owlhouse Backpackers

"Teerpad sal iets goed wees mar meerderheid gastehuise pryse bekostigbaar."

Prins Albert, Karoo

Karoo Masterclass Cottage

"Great place for both foodies and artists. We will be back soon."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Pragtige plaaslike Karoodorpie. Ons het dit nie regtig verken nie omdat ons oornag het en weer vroeg gery het."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"All in all it was a lovely stay."

Springfontein, Karoo

Springfontein Guest House

"Springfontein in itself is not a travel destination but it is an excellent stopover point between Gauteng and the Eastern/Southern Cape."

Colesberg, Karoo

Sunset Chalets

"Mooiste dorpie. Ons het begin uitkyk vir eiendom daar. Sal daarvan hou om daar af te tree."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Spandeer meer tyd daar en knoop gesprekke aan met die plaaslike mense. Dis kos vir die siel en gee jou weer moed vir ons land en sy mense!"

Prins Albert, Karoo

Gecko Cottages

"Lieflike, mooi dorp. "

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Die droëwors by die slaghuis is baie lekker en die heuning daar te koop is heerlik. Skoon dorpie en almal doen moeite om besoekers tuis te laat voel."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Heerlike eetplekke bv. Die Plattelander."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Gariepdam is 'n goeie uitspanplek, want dis rustig en ek sal dit enige tyd vir toeriste aanbeveel."

Beaufort-Wes, Karoo

The Grey House

"Dit bly maar 'n mooi plek."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Mooiste view."

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Rustic little village worth visiting again."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"I love Colesberg. The town has really grown beautifully. Thanks."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Die inwoners wat ons gesien het, het nie veel gehoorsaamheid aan die COVID-19-gesondheidsprotokol getoon nie "

Prins Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Moenie die Open Studio-fees misloop nie."

Prins Albert, Karoo

The Lemon Tree

"Die heel beste Karoo-dorp!"

Colesberg, Karoo

Mimosa Guest House

"Dis koud in die winter. "

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"Die dorpie is erg afgerem en verwaarloos. Sal waarskynlik nie weer daar oorslaap nie."

Blad
Blad 170 - Wys 5071 tot 5100
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang