Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

4 Rothman Street B&B

"Daar is baie klein plekkie om te besoek met baie spesiale eienskappe."

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Gariepdam is 'n moet-besoekbestemming. Ons het al verskeie naweke hier deurgebring, en die woongebied bied verskeie unieke blyplekke, en baie lekker eetplekke. Rustig Restaurant en Pub was nou 'n heerlike verrassing! Nie gedink dat 'n pub so 'n lekker pizza kan maak nie! Moenie gevestig wees op 'n blyplek met 'n dam uitsig nie. Die Karoo landskap is baie meer interessant en bied eindelose foto-geleenthede. Sal definitief weer hier kom kuier."

Graaff-Reinet, Karoo

De Wingerd

"Baie mooi, netjiese en skoon dorp. Pragtige, ou geboue wat goed versorg is. Vallei van Verlatenheid is iets besonders om te sien."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Great little stop, road in and out has some potholes needing a slow and steady drive but the scenery makes up for it. Try catch the sunset over the fields, beautiful."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Salige oornagplekkie. Restaurante 'n belewenis."

Colesberg, Karoo

Ebenezer Guest House

"Die Plattelander-restaurant het uitstekende kos. Die Karoo Platter sal ons bo aan die lys sit. Die diens was puik en vriendelik. "

Prins Albert, Karoo

Karoo Lodge

"Stunning little town and perfect spot to stop on our way to Cape Town."

Prins Albert, Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Will keep going back. Lovely Town with beautiful views all around."

Beaufort-Wes, Karoo

Grootfontein Farm House

"Chris Barnard Museum whilst very informative/interesting was expensive and the guide lacked knowledge on the subject."

Prieska, Karoo

Allegro Guest House

"Baie klein dorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Ons kon langer gebly het. Dis 'n pragtige dorp met baie te sien en doen."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Good for overnight stay. "

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Ideale oornagplek op pad na Kaapstad. Karoo Nasionale park buite Beaufort Wes is pragtig, en die berge is werklik besonders mooi. As jy die Karoo werklik wil sien, is dit die moeite werd om daarheen te gaan. Koue nagte in die winter en warm dae in die somer. Pragtige huise en kerke van historiese waarde."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Not a tourist destination, but a good place to stay over on your way down to the Western Cape."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Oulike dorpie met vriendelike mense."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Baie mooi omgewing met 'n ryk geskiedenis!"

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Gaan kuier gerus daar. Julle sal nie spyt wees nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"Die dorp is basies sinoniem met dr Chris Barnard. Punt. Dis die moeite werd, maar daar is nie veel anders vir die toeris nie. Verder moet mens maar na die Karoo Nasionale Park gaan. 4 Sheep Restaurant maak heerlike kos. Veral lamsvleisdisse is 'n moet!"

Beaufort-Wes, Karoo

Mitat Gastehuis

"'n Mekka in die hartjie van die Karoo."

Colesberg, Karoo

Nanna Rous' Town House

"Sentraal geleë op die N1 vir op pad Kaap toe of terug."

Karoo

Buffelsrivier Farm Stay

"Die Karoo bly vir ons 'n gewilde vakansiebestemming en sal die area altyd weer besoek."

Prins Albert, Karoo

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Die dorpie is pragtig, skoon en vriendelik."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Karoo

Herberg Manor

"Mooi, netjese Karoodorp met vriendelike inwoners."

Graaff-Reinet, Karoo

Blaauwater Farm Garden Cottage

"For us it was just a stopover, but would like to come back to explore the wider area more."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Dis 'n besoek werd. Sal weer gaan om die pas te ry."

Blad
Blad 94 - Wys 2791 tot 2820
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang