Geverifieerde Resensie
Kruger To Canyons
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1111 resensies.
"Daar is baie om te doen. Jy betaal net tussen R10 en R50 om na die watervalle te gaan kyk. Probeer dit ook in die week doen as daar minder mense is. Baie mooi omgewing."
"Die Lift Company reg langs Mogodi Lodge trek baie Gauteng-besoekers oor naweke en raak uitsonderlik besig, dan is die Graskop-toeriste-aantreklikhede ook oorval met mense. Volgens die plaaslike Graskop-inwoners, is dit tans baie stiller en aangenamer om die toeristeplekke gedurende die week te besoek as oor naweke."
"Beautiful place, but most roads have potholes. Hopefully the roads will be fixed soon. "
"Graskop Gorge was 'n warboel van mense. Sal eerder in die week gaan wanneer dit rustiger is. Kon nie by Gods Window inkom nie. Taxi het pad blokkeer. Gedans en gedrink in die pad. Ons het omgedraai."
"Amazing service from the Gorge Swing Team and the zipline. This was by far the best weekend ever in 2021, keep up the good work."
"Graskop is a place to be and it was sad that we couldn't be accomodated on Graskop Lift because it was fully booked."
"Baie dinge in die omgewing om te sien en doen. Watervalle, oudhede, Sabie Brewing Company, en nog vele meer."