Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Lowveld

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lowveld bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1157 resensies.

Haenertsburg, Laeveld

Kaya Khutso

"Hanertsburg is regtig 'n pragtige dorp en almal baie gasvry met die mooiste natuur so teen die berge, was al voorheen daar met Asaleafees asook Kersiefees en dit bly asemrowend mooi met interessante winkeltjies en is dit 'n moet om altyd eerste week in Oktober na hul Asaleafees/Kersiefees te gaan asook dwarsdeur die jaar! Pragtige gastehuise en ons verblyf was puik. "

Phalaborwa, Laeveld

Arimagham Guest House

"'n Goeie oornagplek vir 'n besoek aan die Krugerwildtuin."

Phalaborwa, Laeveld

Kokobela Lodge

"Hotel en geriewe by gholfbaan nog in boufase en sal 5 ster wees sodra voltooi - gholfbaan nie in n goeie toestand nie maar sal hopelik vorentoe meer aandag kry!"

Tzaneen, Laeveld

Ivory Tusk Lodge

"Pragtige deel van ons land."

Tzaneen, Laeveld

Ivory Tusk Lodge

"Mooi natuurskoon."

Tzaneen, Laeveld

Sanloo Manor

"Geen lekker ontbytplek op 'n Sondagoggend vir brunch nie! Moes maar die Spur ding doen! Pragtige dorp!"

Hoedspruit, Laeveld

Mawusi Bush Lodge

"Bietjie min restaurante."

Phalaborwa, Laeveld

Kaia Tani Exclusive Guesthouse

"Phalaborwa a wonderful gateway to northern Kruger Park. "

Tzaneen, Laeveld

Aqua Overnight

"Die mooiste dorp!"

Haenertsburg, Laeveld

Kaya Khutso

"Haenertsburg is an unusually beautiful, spiritual town with wonderful energy. One feels rejuvenated after spending time in this picturesque town. The shops and the locals all add to the enjoyment of being there."

Hoedspruit, Laeveld

Oufontein

"Hoedspruit is baie sentraal geleë met baie om te doen in en om die omgewing, skoon en netjiese dorp."

Hoedspruit, Laeveld

Dusty Elephant Lodge

"Hoedspruit is seker my gunsteling dorp in SA."

Tzaneen, Laeveld

Aqua Overnight

"Baie mooi dorp! Ek sal nie omgee om daar te woon nie."

Hoedspruit, Laeveld

Raptors Lodge Accommodation

"Beter om buite Kruger tuis te gaan. Goedkoper en baie meer opsies."

Tzaneen, Laeveld

Christie's Inn

"Baie mooi dorp!"

Hoedspruit, Laeveld

Raptors Lodge Accommodation

"Oulike dorp met baie vriendelike mense. "

Hoedspruit, Laeveld

Amandari Lodge

"Die mees vriendelike mense, baie behulpsaam en PnP Hoedspruit kry 10/10 vir skoonste winkel in die land. "

Hoedspruit, Laeveld

Mist of Gold

"It seems to be a stop over town to the Game Parks in the area, and that part of the country. Plenty of places to have a meal, also good farm stalls along the way, people are friendly and helpful."

Haenertsburg, Laeveld

Kaya Khutso

"Dit is 'n weggesteekte juweel. Pragtige dorpie met 'n interessante geskiedenis."

Tzaneen, Laeveld

George's Valley Lodge

"Heerlike en mooi bestemming."

George's Vallei, Laeveld

Hillbilly Haven

"Pragtige natuurskoon."

Haenertsburg, Laeveld

Stanford Lake Lodge

"Pragtige dorpie en omgewing."

Hoedspruit, Laeveld

Dusty Elephant Lodge

"Vreeslik baie om te sien en te beleef, maar taamlik baie toeriste, nogal bedrywig!"

Tzaneen, Laeveld

Christie's Inn

"Mooiste mooi..."

Phalaborwa, Laeveld

Arimagham Guest House

"Die mense is baie vriendelik, het die dorp geniet. Ook die wildtuin."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem