Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Lawrence Rocks (101)
Manaba Beach (149)
Margate Beach (158)
St Michael's-on-Sea (32)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (986)
B&Bs (9)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (969)

Resensies van Margate

4.3 / 5  
volgens 1001 resensies
Lees regte resensies van Margate van 1001 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Margate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 100 km vanaf Margate

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in KwaZulu-Natal

Kom en ervaar die bekoring en atmosfeer van die King's Grant Country Retreat in Ixopo in KwaZulu-Natal. Ons bied B&B-verblyf en selfsorg-suites wat smaakvol gemeubileer is. Die oorspronklike leefkwartiere van die N...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Elephants Tusk is 'n klein B&B in Umkomaas in die hartjie van die duikgemeenskap. Dis aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan in die omgewing gholfspeel, skubaduik, branderplankry, strand toe gaan of op ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Umkomaas, KwaZulu-Natal

'n Luukse gastehuis in 'n parkagtige tuin met twee swembaddens, in die middel van Umkomaas. Die hele eiendom het 'n veiligheidsomheining en veilige parkeringop die terrein. Al 12 kamers is en suite en het lugversor...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Amanzimtoti

Aloes No.21 is in Warner Beach, 'n klein oorddorpie in KwaZulu-Natal. Dit is skaars 500 m van die see af, 1 km van die Galleria Winkelsentrum af, en net 7 km van Crocworld af wat dit die perfekte verblyf maak as jy ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Amanzimtoti

Sea Spray is in ’n stil doodloopstraat in Warner Beach aan die suidelike grens van Durban se metropool geleë. Die woonstel is in ’n tropiese tuin met direkte toegang tot die strand. Verblyf word gebied in 3 B&B...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
B&B in Warner Beach, Amanzimtoti

Blue Sky Mining Bed and Breakfast is in Warner Beach, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy pragtige landskappe, voetslaanroetes, branderplankry en besienswaardighede soos Amanzimtoti Bird Sanctuary, Splash wa...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Tradewinds Lodge is teen die Indiese Oseaan aan die Sonskynkus geleë. Dit kyk oor die golwe en Pompanabaai. Die lodge is net 20 minute van Durban se middestad af geleë. Ervaar 'n aangename styl van gasvryheid waar...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Amanzimtoti, Shulton Park

Hilltop Durban Bed and Breakfast is 'n oorspronklike plaashuis wat 85 jaar gelede gebou is en met 'n ouwêreldse bekoorlikheid spog. Die verblyf is slegs 3 minute se ry vanaf Amanzimtoti se gewilde strande, en dis n...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

AT Ruach bied gerieflike verblyf in 2 eenhede in Amanzimtoti. Die eenhede, Daniel en Ester, het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Beddegoed...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

Palm Lodge skuil in die hartjie van Amanzimtoti, 'n kusdorpie met 'n subtropiese klimaat en uitgestrekte goue strande. Dis veral gewild onder branderplankryers en duikers wat die wêreldbekende Aliwal Shoal net lang...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Margate B&Bs blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Margate akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Margate akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]