Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2012 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Ons as familie gaan ten minste een maal per maand Marloth toe. Ongelooflike ervarings."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"We just love Marloth Park, lovely place to be."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Very lovely place and clean."
"Toegang tot die Nasionale Krugerwildtuin oor Hazyview is baie meer toeganklik as die ander ingange vanweë die bevolkingsgroei."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Eden Safari Country House"Ons geniet die park vreeslik en gaan gereeld. Ons het hierdie naweek Saterdag en Sondag 4 van die Groot 5 net langs die draad van die wildtuin gesien. Ons geniet die park vreeslik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Marloth Park is bos op sy beste en het die perfekte ligging vir wildtuinbesoeke. Marloth gaan ons beslis nog baie sien."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"Klaarblyklike werkers wat langs die pad oorkant die winkels rondlê en die plek bemors is 'n seer vir die oog en skep ook geleentheid vir ongewensde elemente om rond te hang. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Sekere van die paaie baie moeilik om op te ry. Rustige omgewing. Lekker plek om te ontspan, goeie ontvlugting van stad se gejaag. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Baie dankie. Sal beslis weer gebruik maak. Dankie vir vriendelike eienaars."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis"Wonderful place to getaway from the city."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Martys Place"Die slaghuis in Marloth is nie vir my op standaard nie. Geen ander klagtes nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Big Tuskers Bush Camp"My eerlikke mening is dat Marloth nie oopgestel moet word vir groot toeristegroepe nie. Dit is 'n heerlike wegkomplek vir Suid-Afrikaners vir 'n naweek of selfs 'n paar dae. Word hy te veel oopgestel, gaan daar definitief oorvloed van mense by die sentrums wees, veral by die nuwe waterpark. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kurper Villas"Die park lyk verwaarloos met baie bourommel en sommige huise wat erg verwaarloos is. Vriende het genoem dat Marloth Park agteruitgegaan het, en ongelukkig moet ek (na ons verblyf) daarmee saamstem. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Cottage"Ons ontvlug na Marloth vir sielsrus! Naby die natuur en naby ons Skepper!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Cottage"Die restaurante in Marloth Park is sub-standaard en die keuse van kos is baie beperk. Die diens laat veel te wense oor. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Debrico's AmaBush Lodge"Kan nie wag om weer Marloth Park te besoek nie. Moontlik kan aandag gegee word aan 'n chemiese toilet of 2 by die hoofuitkykpunt."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Grondpaaie binne die park kort bietjie opgradering vir klein voertuie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Flight of the Eagle @ Kruger"Heerlike bestemming in die bos!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Spoorsnyertjie"Dit hang baie af van waar jy bespreek. Hoe nader aan die rivier, hoe beter. Pryse wissel van baie bekostigbaar tot duur. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"Make sure you pack your food. We forgot our tinned goods and had to pay almost double at the little shop, although they do have all the basics. This was our first time there, and Marloth Park is definitely worth returning to. As long-time Kruger visitors, and lovers of solitude, we enjoyed it thoroughly. It is worth mentioning that we went in during the week not over the weekend, and it may not be as peaceful if very busy. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
South Post at Kruger"Marloth Park is die ideale bestemming as jy as dagbesoeker die Kruger wil besoek. Net jammer die toeriste is sulke morsjorse en besoedel die veld met hulle papiere en bottels."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"Uitstekende uitsig oor rivier. Stappaadjie langs draad, asook roete om te ry. Gedeeltes daarvan is wel nie geskik vir sedan motors nie en aangesien dit 'n eenrigtingpad is kan jy jou vasry. Jy het ‘n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte nodig. Baie voëls. Kilometers van grondpaaie om fiets te ry, draf of stap."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Milkwood"Marloth Park is for specific individuals that prefer the bush and the quietness of nature. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Korhaan Self-Catering Cottage"Dit is ideaal geleë naby die Kruger Nasionale Park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis"Beter as die Kruger Wildtuin!"