Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.
"Town is run down. Many advertised attractions no longer exist. Lots of unemployed street people and kids begging for money and food."
"Colesberg is 'n mooi rustige dorpie om te besoek as u moeg is vir die besige stadslewe. U kan gerus hulle besoek. "
"Baie rustig en atmosfeer vir kalm wees en net rustig verkeer. Baie goed vir ontspan en die vars lug geniet."
"Ek is mal oor Calvinia! Daar is so baie oulike winkels, restaurante en museums."
"Ons was te kort tydjie daar om kommentaar te lewer. Ons kan wel sê dat baie hulpvaardige en vriendelike mense by Dunlop ons gehelp het met die omruil van 'n band en dit was op sluitingstyd vir hulle."
"Daar was nie veel tyd om besienswaardighede te besoek nie, maar die Karoo gasvryheid loop oor in Britstown. Almal met wie ons gepraat het en geselsies aangeknoop het, was vriendelik en behulpsaam. Mooi Karoo-dorpie!"
"Die Restaurant Die Plattelander, die diens en die Hoender Cordon Bleu is uitsonderlik."
"Dis die perfekte plek vir oorslaap op pad Kaap toe. Gelukkig is daar nou 'n KFC vir al die Gautengers. Ek is mal oor die kerke in die dorp. Ons besoek hul elke keer as ons daar is. "
"'n Verblyf van 'n week of meer is nodig om die omgewing te verken. Ek dink daar is baie meer as wat 'n mens dink."
"As 'n rustige vakansie sonder enige tipe bedrywigheid jou plan vir vakansie is, is dit vir jou. Weg van alledaagse gejaag, geraas en verkeer."
"Die dorp het ongelukkig n bietjie agteruit gegaan. Doen moeite om by die vriendelike vrou by die visfabriek vars snoek te koop. Beste snoek nog ooit. Ek sal weer Port Nolloth besoek."
"Die watervalle is prentjiemooi. 'n Roete vanaf die Weskus na Limpopo wat ons kan aanbeveel."