Geverifieerde Resensie

Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7900 resensies.

Colesberg, Noord-Kaap

The Lighthouse Guesthouse

"A perfectly situated town for an overnight stay. Plenty of restaurants for dinner. We did battle to find somewhere to buy some milk!"

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Kamieskroon is baie gewild in blomtyd."

Keimoes, Noord-Kaap

1150 on Bain

"Baie oulik. Heerlik geëet. "

Colesberg, Noord-Kaap

Honeylocust Guest House

"Colesberg is nie 'n vakansiebestemming nie, maar wel 'n heerlike halfpad-stop en ons sou graag as die tyd dit toegelaat het die dorpie beter wou leer ken. Die pragtige kerk oorkant die Plattelander Restaurant lyk imposant en werd om besoek en bewonder te word. Volgende keer sou ek graag langer op die dorpie wou bly om bloot net die mooi daarvan te bewonder. Baie dankie vir 'n heerlike ontvangs en oorbly in die mooi Karoo-dorp. "

Colesberg, Noord-Kaap

Mooifontein Farm

"Love die Karoo-dorpie met die vriendelike mense."

McDougallsbaai, Noord-Kaap

Dis Al! Akkommodasie

"McDougallsbaai is die regte bestemming vir vissermanne en persone wat hulle nie deur koue water laat afsit nie. Daar is interessante baaitjies met baie seevoëls en robbe wat in die water baljaar. Kinders geniet die growwe sand en poele."

Kenhardt, Noord-Kaap

Kenhardt Hotel

"Mooi, skoon dorpie."

Kanoneiland, Noord-Kaap

Oranjerus River Resort

"Baie mooi en rustige omgewing."

Victoria-Wes, Noord-Kaap

Die Pophuis Hoekie

"Baie lekker oorslaapdorp. Rustig om in rond te stap."

Kathu, Noord-Kaap

VredenRust

"Baie netjiese skoon dorp met rustige atmosfeer, so eg uit die Kalahari."

Douglas, Noord-Kaap

Rene's Guesthouse

"Douglas is 'n klein dorpie omring deur groen spilpunte. Dis 'n vriendelike gemeenskap met warm harte. Die heuningplaas en vriesperdestoet is 'n wonderlike uitstappie vir besoekers. "

Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation

"Vosburg is 'n veilige stil pragtige dorpie."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

HonneHokke Resort

"Tipiese Weskusdorpie. 'n Besoek minstens een keer in jou lewe is verpligtend!"

Kamieskroon, Noord-Kaap

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Ek is mal oor Kamieskroon. Trouens my derde besoek! Wat pla? Niks. Weet net. As jy Kamieskroon oor 'n naweek besoek, weet dat jy aanpasbaar moet wees! Los jou huisgeite by jou huis en aanvaar dat die koffiewinkels toe gaan wees en dat brandstof dalk 'n probleem kan wees. Dalk anders in blommetyd. Nietemin, ek hou van die stilte en sal weer gaan kuier."

Keimoes, Noord-Kaap

1150 on Bain

"Toeristevriendelik. "

Springbok, Noord-Kaap

Arendsnest

"Wat 'n rustige plek."

Richmond, Noord-Kaap

Three Birds Country House

"Vriendelike en behulpsame diens by die vulstasie."

Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner

"Dorpie met mense wat se harte warm is en vriendelike gasvryheid."

Kuruman, Noord-Kaap

Terebinte

"Nie die mooiste dorp in die land nie, maar mens kan alles kry waarna jy soek."

Prieska, Noord-Kaap

RRG - River Rapids Grace Units

"Seems to be a growing town with agriculture development leading the way. Was ideal for our requirements being halfway to the Kgalagadi TNP. Whilst we had 2 good meals in the town, a dinner and a breakfast, places to eat at night are lacking. "

Augrabies, Noord-Kaap

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Aangename verblyf en die restaurant se kos is smaaklik en dis waarde vir geld."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

The Dogstone Cottage

"Hondeklipbaai is 'n tipiese klein Weskusbestemming waarvandaan die omliggende omgewing verken kan word. Ons het twee keer by die Rooi Spinnekop restaurant geëet en dit baie geniet."

Middelpos, Noord-Kaap

Azalea Guesthouse

"Lekker sentraal geleë."

Colesberg, Noord-Kaap

Donalds Guesthouse

"Ons het nog net in Colesberg oornag op pad PE of Kaap toe en vir dié doel is Colesberg met sy baie oornagplekke 'n uitstekende bestemming."

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

Honne-Pondokkies

"Die plek waar jy wegkom van alles en kan rus!"

Hondeklipbaai, Noord-Kaap

De Swarte Mossel

"A must visit! (at least once in your lifetime)."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Ou Lady Gastehuis

"We just passed through, spending one night, but the local folk we met were friendly and helpful with information."

Calvinia, Noord-Kaap

Die Blou Nartjie

"Great, safe little town. A real gem. "

Askham, Noord-Kaap

Kameelboomkoelte Selfsorg Akkommodasie

"Askham is meer vir oorslaap as ‘n toeristebestemming. "

Blad
Blad 173 - Wys 5161 tot 5190
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang