Geverifieerde Resensie
Northern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7847 resensies.
"We got there too early for the Spring flowers. The day we arrived it was overcast and raining, despite that we still had a good time."
"Kamieskroon is maklik bereikbaar vanaf die N7 en die mense is baie vriendelik. Daar is 'n Caltex-vulstasie en drie winkels. "
"Amazing little town but bring food with shops are often closed and restaurants are pricey if you're a family of 5."
"Maak die tyd en ontdek ons platteland. Suid-Afrika het soveel mooi in ons mense en natuurskoon en klein ou dorpies."
"Die Namaqua Nasionale Park was 'n teleurstelling. Padaanwysings bestaan glad nie! "
"Colesberg is 'n oulike dorp met die lieflikste restaurante. Die Plattelander het vir ons uitgestaan en ons het baie lekker daar geëet. Die kos was bogemiddeld lekker!"
"Oulike plekkie, my eerste keer daar en het dit baie geniet. Veral die strand en die voëllewe. Wil volgende keer snorkel (in die somer!)."
"Ons was aangenaam verras met die netheid van dorpe, piekniekplekke en die gasvryheid van mense."
"Miskien 'n televisie vir die kinders wat wil cartoons kyk, verder baie nice."
"Ons het die area bietjie beter op ons bergfietse leer ken en die hele dorp se mense was baie vriendelik en behulpsaam."
"De Aar is 'n pragtige Karoodorpie met vriendelike mense en groot oop vlaktes. Die dorpie is skoon met baie restaurante en blyplekkies. Sal beslis terugkom."
"Asseblief merk die strate met plastiek borde, as hulle die staal steel is dit moeilik om die gastehuis en restaurant te kry en nie almal het internet of data op selfone nie. "
"Oor die laaste 11 jaar het ons Kathu baie gereeld besoek. Die hele karakter het beslis verander met die ontploffing van bedrywighede rondom die mynbedryf. "