Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7918 reviews.

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"Daar was nie veel tyd om besienswaardighede te besoek nie, maar die Karoo gasvryheid loop oor in Britstown. Almal met wie ons gepraat het en geselsies aangeknoop het, was vriendelik en behulpsaam. Mooi Karoo-dorpie!"

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"Die Restaurant Die Plattelander, die diens en die Hoender Cordon Bleu is uitsonderlik."

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Dis die perfekte plek vir oorslaap op pad Kaap toe. Gelukkig is daar nou 'n KFC vir al die Gautengers. Ek is mal oor die kerke in die dorp. Ons besoek hul elke keer as ons daar is. "

Calvinia, Northern Cape

Calvinia Magic Garden

"'n Verblyf van 'n week of meer is nodig om die omgewing te verken. Ek dink daar is baie meer as wat 'n mens dink."

Williston, Northern Cape

Williston @ 21

"Baie lekker dorp met rustigheid."

Colesberg, Northern Cape

Spes Bona Guesthouse

"Perfekte halfpad-stop tussen Gauteng en Wes-Kaap."

Colesberg, Northern Cape

Gables Inn

"Baie gerieflike oornag-afsaal na lang reis."

Oosterville, Northern Cape

Bet-El Guest House

"Very neat neighbourhood."

Calvinia, Northern Cape

Die Blou Nartjie

"Redelik dood op Sondae."

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Polka's Place No 78

"As 'n rustige vakansie sonder enige tipe bedrywigheid jou plan vir vakansie is, is dit vir jou. Weg van alledaagse gejaag, geraas en verkeer."

Middelpos, Northern Cape

Azalea Guesthouse

"Was selfs een nag daar."

Green Kalahari, Northern Cape

Lake Grappa Guest Farm

"Fantasties omgewing om te ontspan."

Williston, Northern Cape

Annie's Inn

"Lieflike Karoo-dorpie, Manna Restaurant bedien heerlike warm etes."

Port Nolloth, Northern Cape

The Beach House and Cottage

"Die dorp het ongelukkig n bietjie agteruit gegaan. Doen moeite om by die vriendelike vrou by die visfabriek vars snoek te koop. Beste snoek nog ooit. Ek sal weer Port Nolloth besoek."

Kathu, Northern Cape

Lavender Lane Guest House

"Baie mooi dorp. Nooit besef die plek is so groot nie. "

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die watervalle is prentjiemooi. 'n Roete vanaf die Weskus na Limpopo wat ons kan aanbeveel."

Britstown, Northern Cape

Vyfster The Old Jail

"Daar was nie veel in Britstown nie, maar dit wat ons gesien het was aangenaam. Die mense daar is almal baie vriendelik. Ons het by Tanskaroo Country Lodge gaan eet die aand. Die heerlikste buffet was ons in 'n lang tyd gehad het - 'n moet stop as jy in Britstown is. Die diens daar was uit die boonste rakke."

Northern Cape

Kgalagadi Lifestyle Lodge

"Puik vakansie-omgewing!"

Colesberg, Northern Cape

Coles Corner

"Goeie halfpad stop. "

Hondeklipbaai, Northern Cape

Die Baai se Bek

"Dis 'n stil, rustige plek, maar om die batterye te laai. Gaan gerus soontoe."

Mc Dougalls Bay, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"Dis 'n pragtige plek net min sonskyn. "

Vosburg, Northern Cape

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

"Pragtige en rustige Karoo dorpie, ideaal vir mense wat wat van stilte en rustigheid hou."

Colesberg, Northern Cape

Donalds Guesthouse

"We used Colesberg as a stopover so did not have a chance to explore the town more."

Colesberg, Northern Cape

The Barracks

"A lovely stop-over between the Cape and points further North."

Page
Page 175 - Showing 5221 to 5250
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers