Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16384 reviews.
Grabouw, Escape From Cape Town
Aloe and Agapanthus Cottages"The railway market is a must visit, just check opening times. My preferred farmstall is The Orchard where we had a very nice breakfast and took away some really good tarts and cookies. Their wors is excellent too."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Die prentjiemooi omgewing begroet jou as jy vanaf die berg padlangs afkom op die R62. Beslis 'n oulike dorp om meer as 1 aand te besoek. Country Pumpkin bedien net sulke heerlike ontbyte!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Klipmossel"Love die plekkie met sy klein winkeltjies en lekker restaurante en die mense is almal vriendelik. Dis regtig 'n heaven met sy mooi huisies en strand."
Wellington, Escape From Cape Town
Hanna"Covid has most definitely affected this town's social experiences, however the places that you can still visit are still providing a good experience and the opportunity to again get the quality of the experience back to pre-Covid will emerge again I am sure. One of my favourite towns to spend a weekend."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Whalecome Guest Suite"As jy net wil wegbreek van die gejaagdheid van die lewe is Bettysbaai definitief die plek waar jy net rus vir jou siel kan kry."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Pik 'n Wyntjie"Perfect breakaway destination, but pack everything you'll need for your stay as shops close relatively early."
Stanford, Escape From Cape Town
Overberg Gems - The Blue House"Pragtige dorp! Beslis 'n moet-sien! Die mense is vriendelik, daar is baie om te beloer en te bekyk! Ons het gaan bier- en wynproe en heerlik geëet! Dis regtig 'n paradys! Bucket list-bestemming!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Skip Skop"Not much to do and see around it, it's more for a peaceful stay at home or beach time type holiday. We had a great time indoors with a braai and friends and a nice trip to the beach, there is a lighthouse, galleries, horseriding and buggy rides though."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bloublasie Struisbaai"Dit is 'n kusdorpie wat ons baie na aan die hart lê."
Agulhas, Escape From Cape Town
Wings Self-Catering Apartment"Great destination to just enjoy nature and take a break from the busy city life."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dis Beau-tie-ful"Paternoster, 'n juweel aan die Weskus van Suid-Afrika. Ek weet nie wat lekkerder is nie, die pragtige strand, die hospitaliteit van die inwoners of die ongelooflike seekos! 'n Fantastiese destinasie vir enigiemand wat 'n wegbreek soek van die normale roetine. Hoogs aanbeveel, Paternoster steel beslis 'n stukkie van jou hart!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Cottage 2"Beautiful scenery and some great activities for kids too."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Cottage 4"Paternoster is so mooi en bied so baie. Sy plaaslike inwoners wat gaste verpes gaan dalk sy grootste las word."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"A beautifully maintained town. Need to spend a weekend to explore properly."
Struisbaai, Escape From Cape Town
12 on Golf"Struisbaai en Aghullas is 'n paradys! Die hawe, hengelplekke, seelug, wandelpaadjies, veiligheid, skoon omgewing, ens is alles 'n bonus. Ek kan die plek net nie uit my gedagtes kry nie. Sal baie graag daarheen wil verhuis."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Kiewiet"Struisbaai is maar 'n duur plek en ek dink hul pryse om goed daar te koop is baie duur."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Baie oulike dorp. Ongelukkig het Covid-19 vele besighede erg geknou."
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Eyrie House @ Porcupine Hills Guest Farm"Helderstroom Alpacas is 'n goeie kuier en besoek-opsie. Stettyn Wynlandgoed is goeie waarde vir geld."
"Pragtige dorp in die Boland se wynstreek en toegangsroete tot heelwat ander dorpe soos Wellington, Franschhoek, Stellenbosch, Durbanville."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Seagull Hermanus House"Hermanus en omgewing is ons gereelde vakansie-bestemming vir meer as 30 jaar, eers as 'n getroude paartjie, daarna met ons gesin, daarna met klienkinders, nou met vriende. Het nou afgetree. Toekomstige kuiers sal dus slegs ons twee wees. Ek hoef dus niks meer te se nie; ons het die dorp sien ontwikkel, maar ook die stremming rondom ons voorheen gunsteling bestemming, Hermanus Strandklub gesien. "