Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Piesangvallei (48)
Robberg (124)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (344)
B&Bs (25)
Lodges (2)
Hotelle (6)
Gastehuise (37)
Selfsorg-eenhede (274)
Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 324 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 324 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Gastehuise

37 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
30% af Winteraanbod!
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Dié luukse strand-villa se kamers het almal asemrowende uitsigte en is in die skilderagtige stranddorp, Plettenbergbaai, in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die akkommodasie is op die Goose Valley Gholflandgoe...

Vanaf
R2 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg, Plettenbergbaai

Die lodge kyk uit oor 'n pragtige inheemse tuin met soutwaterpoel en is slegs 2 min/ se stap vanaf die swemstrand van Robbeberg. Daar is 6 gemaklike kamers, elk met en suite-badkamer en balkon wat oor die tuin en ...

Vanaf
R2 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Lairds Lodge Country Estate Plettenberbaai - Tuinroette - Weskaap Suid-Afrika. Hierdie grasieuse Kaap-Hollandse opstal is geleë op Å„ 24 ha landgoed, en bied berguitsigte, wye oop spasies en Å„ afgesonderde ...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Piesangvallei, Plettenbergbaai

33 Hanois bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-gastekamer met slaapplek vir 2 gaste in Plettenbergbaai se Piesangvallei. Die perseel is sowat 5 minute se stap vanaf Plettenbergbaai se hoofstrand. Die oopplan-gaste...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Fynbos Ridge is 'n 5-ster-gastehuis in 'n privaat natuurreservaat in Plettenbergbaai, in die middel van die Tuinroete. Hierdie groot, Kaap-Hollandse gastehuis het 4 luukse dubbelkamers en 1 superieure slaapkamer. ...

Vanaf
R1 584
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg, Plettenbergbaai

Die Robberg Beach Lodge is in die hartjie van die wêreldbekende Tuinroete geleë. Plettenbergbaai is 'n vername bestemming vir vakansiegangers en reisigers in Suid-Afrika. Dis wêreldbekend vir die beeldskone lug e...

20% af Aanbod!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Alikreukel Akkommodasie is in Plettenbergbaai geleë, bied 2 moderne kamers en is net 2 km van die strand af. Alikreukel 1 of Alikreukel 2 kan bespreek word en albei het privaat ingange. Alikreukel 1 het 2 enkelbed...

Vanaf
R415
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plettenbergbaai

Holt Hill is 'n pragtige woudplaas sowat 10 km vanaf Robberg se Blouvlagstrand in Plettenbergbaai. Die plaas bied groot oop ruimtes, 'n natuurlike tuin, 'n huis wat kunstig versier is en 'n uitsig op die Outeniekwab...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Weldon House bied 'n ouwêreldse atmosfeer, maar behou steeds gemaklike en eenvoudige elemente. Die huis is op 'n koppie met 'n uitstekende uitsig van die see en berge. Die Manor House met sy ryk geskiedenis kom uit...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg, Plettenbergbaai

Anchorage Guest House is 'n luukse gastehuis wat weelderige verblyf bied vir oordeelkundige gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie of wegbreek in Plettenbergbaai. Hierdie kusdorpie op die Tuinroete is bekend vi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Plettenbergbaai gastehuise blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Plettenbergbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za