Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Plettenberg Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 921 resensies.

Plettenbergbaai

African Sea Breeze

"Plett its a feeling!"

Plettenbergbaai

The Dunes 84

"Enrico's restaurant op Keurboomstrand is uitstekend!"

Plettenbergbaai

1 Silver Ranch

"Pragtige plek. Moeite werd vir 'n besoek!"

Plettenbergbaai

The Dunes Unit 106

"Pragtig. Baie te sien en te doen. Pragtige natuurskoon en strande."

Plettenbergbaai

African Sea Breeze

"Plettenbergbaai is 'n pragtige skoon dorp met baie om te doen!"

Keurboomstrand, Plettenbergbaai

O So Kozi

"Goede uitvalsbasis voor verdere uitstappen, mooie stranden."

Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Seagull View Cottages

"Ons hart verloor op Keurboomstrand."

Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Uysparadys @ Keurboomstrand

"Mooi, blywende vakansie plek wat ons kan aanbeveel."

Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Uysparadys @ Keurboomstrand

"Mooi, blywende vakansieplek wat ons kan aanbeveel."

Keurboomstrand, Plettenbergbaai

The Dunes Resort and Hotel

"Enrico Restaurant se etes was puik, kan werklik aanbeveel!"

Plettenbergbaai

Protea Wilds Retreat

"Plettenbergbaai is 'n wonderlike vakansiebestemming. 'n Mens voel veilig in en om die dorp, sakebesighede en ook op die strande. Die dorp is skoon en die mense baie vriendelik."

Plettenbergbaai

Bowtie Plett House

"Ons eerste keer daar. Ons was aangenaam verras!"

Plettenbergbaai

Monksview 21

"Was aangenaam verras dat dit steeds relatief rustig was in die besigste tyd van die vakansieseisoen. Verkeersbeamptes is gereeld aan diens by punte waar dit besig is met al die toeriste. In geheel is dit 'n lekker vakansieplek vir oud en jonk."

Keurboomstrand, Plettenbergbaai

The Dunes Resort and Hotel

"Wat 'n lieflike plek! Ek sal definitief weer daarheen gaan."

Plettenbergbaai

Eventide Lodge

"Beautiful beaches. A lot of nice things to experience in Plett, The Crags and Tsitiskamma."

Plettenbergbaai

Beacon Isle View

"Beste vakansieplek in die wêreld! "

Plettenbergbaai

African Sea Breeze

"Geen bykomende kommentaar nie. Plett is netjies soos ons dit nou al ken en verwag."

Piesangvallei, Plettenbergbaai

Tranquility at River Club

"Sentraal en goed geleë. Aan al ons aktiwiteite (swem, gholf, kano en fietsry) voldoen. Sal beslis weer kom."

Piesangvallei, Plettenbergbaai

Estrela do Mar

"Piesangvallei is so naby Robberg 5, Solar Beach en Robberg Beach. Die Kwikspar, apteek en drankwinkel is ook baie goed geleë en 'n mens hoef nie in spitsverkeer dorp toe te ry nie. Die strand is heerlik, lank en stapafstand."

Plettenbergbaai

Eventide Lodge

"Plettenbergbaai was 'n nuwe ervaring vir ons in die Desembervakansietyd. Baie besig, veral by die Pick n Pay. Positief om te sien Plettenberg is besig met nuwe ontwikkeling vir 'n Checkers. Baie besienswaardighede rondom die dorp om te kon meemaak."

Keurboomstrand, Plettenbergbaai

O So Kozi

"'n Heerlike plek en omgewing om te kan vakansie hou. "

Plettenbergbaai

Eventide Lodge

"Heerlike weer!"

Plettenbergbaai

Sunrise Bay Self-catering Accommodation

"Een van die beste bestemmings waar ek al vakansie gehou het. Daar is altyd iets te doen, iets te eet en iets te sien. Kan die bestemming werklik aanbeveel. "

Keurboomstrand, Plettenbergbaai

The Dunes Resort and Hotel

"Parkering is 'n groot problem en as jy daar wil eet in hoog seisoen moet jy vroeër in die middag gaan anders sal jy teleurgestel wees met die lang wagtydperk."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem