Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke
George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 477 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 477 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Selfsorg-eenhede

326 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Fish Eagle Bay is 'n luukse selfsorghuis op 'n privaat landgoed aan die oewer van die Keurboomsrivier in Plettenbergbaai. Die groot ontwerperstuine met manjifieke tydlose Melkhoutbome dra by tot die rypheid en prag ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Happy Days is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word en naby die strand in Keurboomstrand geleë is. Dié instansie bied 2 selfsorg-eenhede wat ook saam bespreek kan word vir 7 gaste wat op soek is na 'n rus...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Menlo @ C bied 'n gerieflike en ruim tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel, met 'n privaat ingang, stapafstand vanaf Robberg 5 se Blouvlagstrand en gerieflik na aan die plaaslike winkels en restaurante. Dié huis het 'n p...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Jolly Jenny's Hidden Gem bied selfsorgverblyf in 'n woonstel in die veilige Marine View-kompleks in Plettenbergbaai. Dit is naby die hoofweg en net 'n paar minute se ry van die strand af. Dis die ideale plek vir 'n ...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

House on Hill is op ’n residensiële perseel in Keurboomstrand geleë en bied lieflike verblyf vir 'n paartjie. Dis naby die strand en daar is verskeie geriewe in die omliggende area insluitend restaurante, winkel...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Jolly Jenny @ The Dunes bied verblyf in 5 gaste-suites in privaat besit wat in The Dunes Resort geleë is. Die oord is in Keurboomstrand net buite Plettenbergbaai en het 'n privaat Blouvlagstrand wat net 5 minute se...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Op die kruin van die heuwel by Alkantmooi Privaat Natuurreservaat word jy alkant deur beeldskone natuurtonele omring. Die blougroen Indiese Oseaan, die groen en goud van die inheemse bosse en die fynbos wat die blou...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Studio 9 @ The Dunes Resort is in Keurboomstrand en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die ateljeewoonstel het lugversorging...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Sea-esta is 'n selfsorg-ateljee in The Dunes Resort by Keurboomstrand. Dis net 10 minute se ry vanaf Plettenbergbaai en 110 km vanaf George Lughawe. Die ligging is ideaal vir diegene wat die pragtige Tuinroete wil v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Piesangvallei, Plettenbergbaai

Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Die eenheid is op 'n sekuriteitslandgoed aan die oewer van die Piesangrivier geleë. Dié eenheid beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Plettenbergbaai selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Plettenbergbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]