Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Potchefstroom

4.1 / 5  
volgens 552 resensies
Lees regte resensies van Potchefstroom van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Potchefstroom Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Potchefstroom

Kwena Lodge bied gerieflike plaasverblyf wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die lodge is net 10 minute se ry vanaf die vernaamste besienswaardighede, winkelsentrums, hospitale, sportgronde en die u...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oude Dorp, Potchefstroom

Thorntree Lodge is 'n bosveld-lodge sowat 3 km van Potchefstoorm se Bult, die Universiteit van Noordwes-Universiteit en 500 m van Featherhill trouvenue en spa af. Die lodge bied puik akkommodasie in 'n stil en rus...

30% af Winteraanbod!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom

Bakoor Plaas Akkommodasie bied 4 selfsorg-eenhede en 'n boskamp wat op 'n plaas net 20 km vanaf Parys en 40 km vanaf Fochville geleë is. Dié eenhede is elkeen gerieflik ingerig vir 2 tot 6 gaste en bestaan uit 2...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Bult, Potchefstroom

114 Cachethof is 'n enkelwoonstel in die hartjie van Potchefstroom se studente-area. Die woonstel is op die eerste verdieping van drieverdieping-woonstelblok. Die woonstel bied parkeerplek agter sekuriteitshekke op...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Die Bult, Potchefstroom

The Oak Potch bied gerieflike gastekamers in die hartjie van Potchefstroom. Hierdie ouwêreldse gastehuis is ideaal naby die Potchefstroom Universiteit en NWU-kampus. Verblyf by The Oak Potch word gebied in verskei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Potchefstroom

Homey is 'n huislike selfsorg-eenheid vir 3 in Bailie Park, Potchefstroom. Die eenheid is gerieflik ingerig en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom

Ons Spens Gastehuis is in Potchefstroom geleë en bied verblyf in 7 gerieflike kamers. Dié dubbelverdiepinghuis het 6 kamers op die boonste verdieping en 1 kamer op die grondvloer. Die kamers beskik oor waaiers...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Camelot Guest House & Apartments is in Potchefstroom geleë naby die NWU-kampus en verskeie sportgronde, soos Senwespark, Olienpark en Kenneth McArther-atletiekstadion. Camelot Guest House & Apartments beskik oor ...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van der Hoff Park, Potchefstroom

Sunset Manor Guest House is 'n luukse, nuwe gastehuis in Potchefstroom. Dié herehuis kry sy naam by die beeldskone sonsondergange wat 'n mens van hier af sien. Sunset Manor is langs die Mooirivier se vleiland gele...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom

Flutterby Guesthouse is in Baillie Park, Potchefstroom en bied verblyf in eenhede wat geskik is vir 2 tot 4 gaste. Verblyf is beskikbaar in die Dubbelkamer-eenheid vir 2 of die Gesinskamer vir 4. Die Dubbelkamer h...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Bult, Potchefstroom

Cornerstone Selfsorgeenheid bied bekostigbare, gerieflike selfsorgverblyf in Potchefstroom. Die voetslaanroetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurparke en die jaarlikse Aardklopfees bied me...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Potchefstroom

Kleinbos Game Breeders Gaste Huis word omring deur die heuwels van die Vredefortkoepel en is op 'n plaas met wild, skape, beeste en hoenders geleë. Dit bied gaste pragtige uitsigte en maklike toegang tot die rivier...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vyfhoek, Potchefstroom

Biekierus Selfsorg Akkommodasie is op 'n kleinhoewe in die hartjie van Potchefstroom geleë. Dit bied gerieflike en bekostigbare verblyf. Gaste kan kies tussen Die Shack, My Huisie, My Nessie, Die Boomhuis, die Spa...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mieder Park, Potchefstroom

Cherry On Top Self Catering bied 9 volledige selfsorg-eenhede, geskik vir enkellopendes wat deel, paartjies, gesinne of arbeiders. Elke eenheid het sy eie ingang, veilige parkeerplek, braaigeriewe, goed toegeruste...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Potchefstroom

Harmony Cottage bied selfsorgverblyf in Potchefstroom. Dis baie naby die gewilde Mooirivier en Canal Crossing. Die kothuis het slaapplek vir 4 in 2 slaapkamers. Die kamers het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75

Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]