Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Potchefstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Potchefstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 931 resensies.

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Elizabeth's Manor

"Dorp is mooi skoon en paaie in goeie toestand. Sal dorp verseker weer wil besoek."

Die Bult, Potchefstroom

Molenhof Gastehuis

"Die Bult is 'n omgewing eie aan studentelewe. Die winkels en restaurante is kreatief met 'n gees van jonkheid. Hiermee saam is daar ook 'n geskiedenis van Potchefstroom met sy akademiese agtergrond wat verskeie besoeke aan jou as toeris bied. Die Bult het 'n karakter eie aan homself; wees bevoorreg en gaan deel daarin."

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Die Kuiergas

"Dit is 'n baie rustige en stil omgewing, sonder verkeersgeraas. Ek het dit baie veilig ervaar."

Grimbeek Park, Potchefstroom

Yenfie B&B

"Lekker plek om te rus na 'n lang reis en naby winkelsentrum met eetplekke."

Grimbeek Park, Potchefstroom

Lizzies Guesthouse

"Ligging baie goed geleë en goeie area."

Die Bult, Potchefstroom

Alma Mater Guesthouse

"Dit hoef nie terug te staan vir enige toeris nie. Puik akkommodasie. "

Vyfhoek, Potchefstroom

Rob's Place

"Vyfhoek is gerieflik naby al die fasiliteite in Potchefstroom."

Vyfhoek, Potchefstroom

WJ Selfcatering

"Great, my vrou sal baie daarvan hou, sy is die plaas- en natuurnooientjie."

Potchefstroom

The River Cottage

"Hulle loadshedding hou lank aan. Vodacom selfoondekking was baie swak."

Vyfhoek, Potchefstroom

Rob's Place

"Rustig en privaat."

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Just Tiffany Guesthouse

"Ek is absoluut mal oor Potch en gaan gereeld soontoe."

Potchefstroom

El Sjaddai

"Studentedorp by uitstek."

Potchefstroom

El Sjaddai

"Nie sleg nie."

Oude Dorp, Potchefstroom

WJ Selfcatering

"Rustige omgewing en tog naby alles."

Die Bult, Potchefstroom

Campus Self-catering

"Lekker gekuier! Sal dit aanbeveel vir enige iemand. "

Vyfhoek, Potchefstroom

Rob's Place

"Fantasties, rustig, heerlik en gasvry!"

Vyfhoek, Potchefstroom

Rob's Place

"Pragtige ligging!"

Potchefstroom

102 Guest Cottage

"Baie mooi dorp."

Van der Hoff Park, Potchefstroom

Anne's Place

"Lekker stil omgewing, sonder lawaai."

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

De Tuiz Huis Guest House

"Ons het BAIE verdwaal, vind die inligtingsborde heeltemal te min! Die universiteit kan meer prominent aangedui word, siende dat so baie mense dit juis wil besoek, en daarom die dorp binnekom ..."

Potchefstroom

Stop 'n Stay Guesthouse

"Dis die mooiste dorp!"

Sentraal Potchefstroom, Potchefstroom

Herberg vir Afrika

"Potch het alles goed georganiseer vir Aardklop en stad is in goeie toestand."

Potchefstroom

Kwena Lodge

"Die vriendelike mense van die dorp was die highlight gewees!"

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem