Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Hantie D. - 11th January 2018
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Dis gemaklik geleë vir iemand wat die omgewing wil besoek. Toegang tot die snelweg is maklik.
Lauren R. - 11th January 2018
staying in Joubertina, Tuinroete
Joubertina was an exciting and unique place to visit. However, we struggled to find food shops that were open.
Willie J. - 11th January 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Perfekste vakansiebestemming dwarsdeur die jaar.
Michelle N. - 11th January 2018
staying in Voorbaai, Tuinroete
Die swemstrand is nie te warm nie en nie te koud nie.
Vanessa S. - 10th January 2018
staying in Uniondale, Tuinroete
Baie teleurgesteld. Het gegaan om my seuntjie die spookmeisie van Uniondale te gaan wys en daar is absoluut niks daarvan in die dorp nie.
Paul B. - 10th January 2018
staying in Klaarstroom, Tuinroete
Will go back anytime.
Petronella A. - 10th January 2018
staying in Upper Old Place, Tuinroete
Ek het lekker vakansie gehou.
Elizma L. - 10th January 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand het die heerlikste warm water met 'n verskeidenheid swemopsies - 'n getypoel, rotse vir snorkel, strand of rivier. Die weer was heerlik, behalwe vir een winderige dag. Ons sal graag weer wil gaan kuier!
Franklin F. - 10th January 2018
staying in Tuinroete
Beste vakansieverblyf.
Franklin F. - 10th January 2018
staying in George, Tuinroete
Goeie vakansiebestemming.
Marna P. - 10th January 2018
staying in George, Tuinroete
Dit is 'n besige dorp, maar alles wat mens nodig het is daar. Ek sal beslis weer naby George vakansie hou.
Gert O. - 10th January 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Daar is net een woord: Fantasties.
Marie K. - 10th January 2018
staying in Knysna, Tuinroete
Dit het baie uitgebrei. Ek was daar as kind en het na 48 jaar weer 'n draai gemaak. Sal nou meer gereeld besoek aflê.
Belinda N. - 10th January 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Clean town and friendly people.
Ockert H. - 10th January 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekker plek, fantastiese weer, naby alles, maar Mosselbaai raak te klein vir die feestyd.
Natasha B. - 10th January 2018
staying in De Rust, Tuinroete
De Rust is a very nice little town and people are friendly and helpful.
Christo S. - 10th January 2018
staying in Santosbaai, Tuinroete
Lekker swemstrand veral met kleiner kinders.
Chris H. - 10th January 2018
staying in De Rust, Tuinroete
Behalwe dat daar dalk spoedbeheer deur die dorp moet wees, leen sy naam hom tot rustigheid.
Barbara S. - 10th January 2018
staying in Voorbaai, Tuinroete
Beautiful destination, lovely weather during this time. However, very busy over December with very limited parking facilities at the beaches and water park.
Elna V. - 10th January 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Die uitsigte is asemrowend. Baie om te doen en naby verskeie gewilde plekke.
Wilna C. - 10th January 2018
staying in George, Tuinroete
Beplan om in die volgende jaar of twee na George te verhuis.
Bradley I. - 10th January 2018
staying in Tuinroete
Fantasties. Sal altyd teruggaan Tuinroete toe.
Yolanda C. - 10th January 2018
staying in George, Tuinroete
Goud Paradys - skoon en vriendelike plek met baie potensiaal.
Morne J. - 10th January 2018
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Baie netjies, baie vriendelike personeel!
Elmarie S. - 10th January 2018
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Groot-Brakrivier sal van nou af op my reisplan voorkom.
Amanda S. - 9th January 2018
staying in Santosbaai, Tuinroete
Pragtige en veilige strand.
Cindy V. - 9th January 2018
staying in Witsand, Tuinroete
It's a WOW place. Lovely to break away from the city life.
Johanna G. - 9th January 2018
staying in Klaarstroom, Tuinroete
Klaarstroom het nie veel om te bied nie, want dis baie klein. Ons het by die hotel gaan kuier vir ontbyt en het dit baie geniet.
Johanna G. - 9th January 2018
staying in De Rust, Tuinroete
'n Aangename plattelandse plek met heelwat restaurante en winkeltjies om te besoek.
Johanna G. - 9th January 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Daar is ongelooflik baie dinge om te doen en sien in en om Oudtshoorn. Dis werklik die moeite werd om daardie omgewing te besoek.
Dick O. - 9th January 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Baie swak selfoonsein!
Julius S. - 9th January 2018
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
'n Heerlike plek en omgewing om te kan vakansie hou.
Christo N. - 9th January 2018
staying in George, Tuinroete
Puik!
Christel F. - 9th January 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Skoon, netjies en vriendelike dorp.
Elsarien A. - 9th January 2018
staying in Heiderand, Tuinroete
'n Baie stil en rustige gebied in Mosselbaai.
Jan R. - 9th January 2018
staying in Joubertina, Tuinroete
Baie lekker ontbyt gaan eet.
Linda S. - 9th January 2018
staying in Blanco, Tuinroete
Die mense was vriendelik en baie hulpvaardig. Kon heerlik geselsies aanknoop en het my as deel van die gemeenskap laat voel. Ek het nog nooit in George/Blanko oornag nie, maar hierdie plek sien my beslis spoedig weer!
Ben D. - 9th January 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Heerlike weer!
Adriaan L. - 9th January 2018
staying in Cola Beach, Tuinroete
Pragtige strande.
Willem B. - 9th January 2018
staying in George, Tuinroete
Fantastiese area.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za