Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Scherrit K. - 4th November 2017
staying in Knysna, Tuinroete
Verskeidenheid van besonderse aantreklikhede vir weeklange vertoef.
Ingrid A. - 4th November 2017
staying in George, Tuinroete
Pragtige omgewing met baie aktiwiteite om te geniet.
Gre H. - 4th November 2017
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenbergbaai is een prima bestemming. Ik zou een andere lokatie nemen.
Liezl S. - 4th November 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Netjiese, skoon dorp met baie om te sien en Kango-grotte en Wildlife park is definitief 'n moet!
Dohan E. - 3rd November 2017
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Dit is 'n rustige dorpie wat netjies gehou word deur sy trotse mense. Hou dit so asseblief.
Nadia V. - 2nd November 2017
staying in Boggomsbaai, Tuinroete
Klein, maar mooi.
Japie J. - 2nd November 2017
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Fantasties.
Ignatius S. - 1st November 2017
staying in Uniondale, Tuinroete
The town is beautiful; everything seems to be in order. Not much to see or to visit, so Uniondale only comes to life once or twice a year during festivities.
Likwalethu N. - 1st November 2017
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Still Bay West is fantastic. Quiet and peaceful. We will be back in 2018.
Jeanine K. - 1st November 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Sal weer kom as die geleentheid hom voordoen.
Renette V. - 31st October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die nuwe pretpark is wonderlik. Baie om te sien en doen in 'n 20 km radius, strand is skoon.
Johann J. - 31st October 2017
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Beautiful and well maintained. Would love to stay there.
Tersia F. - 30th October 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Lovely area.
Erna L. - 30th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Nog nooit soveel oorsese toeriste op een dorp gesien nie. Oudshoorn het die wenresep.
Jack G. - 30th October 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Prachtig kunnen kanoen, mooie natuur.
Shaanta L. - 30th October 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Lekker vakansiedorp.
Zelda C. - 30th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is eg Afrikaans en multikultureel. Ek hou daarvan en sal beslis weer besoek.
Philip V. - 30th October 2017
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Pragtige strand met kristalhelder water, oulike winkels en goeie en bilikke eetplekke.
Romaine S. - 30th October 2017
staying in George, Tuinroete
Baie mooi en skoon stad!
Maureen M. - 30th October 2017
staying in George, Tuinroete
Love George. Lovely scenery, good beaches and friendly folks.
Helena R. - 30th October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die personeel in die besighede is baie vriendelik. Dit laat mens welkom voel. Iets wat ek in sommige van die kusdorpe nie ervaar het nie.
Meesha B. - 29th October 2017
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
As jy luuksheid wil ervaar is hierdie die plek.
Tasneem G. - 28th October 2017
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
I would like to visit again soon.
At V. - 26th October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lekker plek by die see.
Zoe S. - 26th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ongelooflik vriendelike mense.
Johan B. - 26th October 2017
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Rustig.
Altus K. - 26th October 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Pragtige, still kus dorpie.
Ronnie D. - 25th October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Eetplekke en ander besighede is lekker stapafstand vanaf blyplek.
Yolandi K. - 24th October 2017
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Baie lekker plek.
Elmarie B. - 24th October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie netjiese gasvrye dorp wat goed doen vir toeriste. Baie beïndruk.
Mariaan V. - 24th October 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Baie skoon dorp. Vriendelike mense. Sentraal geleë. Goeie eetplekke.
Serena O. - 23rd October 2017
staying in Tuinroete
Baie mooi!
Marzel K. - 23rd October 2017
staying in De Rust, Tuinroete
De Rust - enige toeris se droom.
Menissa S. - 23rd October 2017
staying in Piesangvallei, Tuinroete
Dit was uitstekende verblyf en ek dink die adverteerders "onderadverteer" die bestemming. Sal beslis teruggaan.
Paul F. - 23rd October 2017
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Wonderlike toeristebestemming.
Yusuf A. - 23rd October 2017
staying in Voorbaai, Tuinroete
.
Erna R. - 23rd October 2017
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Wonderlik! 'n Paradys!
Jaques A. - 23rd October 2017
staying in Santosbaai, Tuinroete
Baie rustig en sal definitief weer daar kuier.
Tertia S. - 22nd October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Heerlike vakansiebestemming alhoewel dit baie duur is en oor Desember-vakansies amper te besig.
Carl P. - 21st October 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Kusdorpie wat elke keer jou hart steel wanneer jy daar is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za