Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Clarens, Vrystaat

Odendaal’s Ridge

"Bly altyd 'n baie mooi plek om te besoek. "

Vrystaat

Tarentaalrand Safari Chalet 1

"Vrystaat sal ons weer sien. "

Ventersburg, Vrystaat

Die Gewel Self-catering Guest House

"Die NG Kerk is verskriklik mooi. Het gehou van die stories wat ek van die gasheer ontvang het oor die geskiedenis van die gastehuis, die omgewing en die dorp. Baie insiggewend vir iemand wat belangstel in die geskiedenis van 'n plek."

Bloemfontein, Vrystaat

Edaneg

"Hulle kitskosplekke is baie vuil."

Philippolis, Vrystaat

Die Stal

"Interessante klein dorpie met baie vriendelike mense."

Clarens, Vrystaat

Upper House

"Pragtige omgewing, beslis die moeite werd om te besoek."

Bloemfontein, Vrystaat

Lemon Tree Guest Rooms

"Sal nie sommer Bloemfontein aanbeveel as 'n toeristebestemming nie. Is egter 'n gawe plek om te oornag op 'n lang reis."

Bethlehem, Vrystaat

Green Olive Panorama

"Die dorp het bitter agteruit gegaan, dit breek my hart."

Clarens, Vrystaat

de Minimalist House

"Always a great weekend."

Ladybrand, Vrystaat

Ladybrand Heritage House

"Geleë in mooi deel van die Oos-Vrystaat, met 'n ryk geskiedenis. Net jammer oor die slegte paaie soontoe en in die dorpie self."

Bloemfontein, Vrystaat

Allegro Guesthouse Bloemfontein

"Bloem people are warm and am not saying this because I live here, it's because I interact with accomodation establishments from time to time and most of them are really warm people. And outing in Bloem is always a nice experience."

Parys, Vrystaat

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie

"Dit is 'n fantasiese plek met vriendelike mense!"

Bethlehem, Vrystaat

Shelley's Guest House

"Pragtige dorp, net jammer die paaie is so sleg. Die hele Oos-Vrystaat is lieflik."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Sal weer gaan, nie by alles uitgekom nie. Goeie en billike restaurante."

Clarens, Vrystaat

Cottage Pie

"Vakansiedorp! Rustig!"

Parys, Vrystaat

Parys Overnight Stay

"Ons het die Perdeskou in die Afri Dome bygewoon. Daar was ook tyd om die pragtige Parys winkeltjies te verken. Daar is voorwaar genoeg restaurante om in enige behoefte te voorsien."

Clarens, Vrystaat

Views

"Clarens is 'n lieflike, veilige klein dorpie met oulike winkeltjies en lekker uitstappies."

Clarens, Vrystaat

Herberg-Klein

"Clarens gaan agteruit. Grondpaaie absoluut onbegaanbaar. Stank hang oor plein veral by eetplekke. Straatoppervlaktes is in haglike toestand. Andersins is Clarens se natuurskoon nogsteeds asemrowend."

Bloemfontein, Vrystaat

Cottages @ Moffett

"Goeie oornagstad. A.g.v Covid was meeste toerisme aktiwiteite ongelukkig nie beskikbaar nie."

Rosendal, Vrystaat

Meerkat Manor

"Baie rustig, inwoners vriendelik en eetplekke baie goed."

Parys, Vrystaat

Rotary Place

"Lovely town. Plenty of good food and restaurants. Friendly town."

Clarens, Vrystaat

Odendaal’s Ridge

"Lieflike omgewing, maar wat die dorp self betref, word daar 'n groter ophef van gemaak as wat dit werlik werd is."

Clarens, Vrystaat

The Stoke House

"I loved the place. Perfect for a birthday weekend. We thoroughly enjoyed ourselves."

Blad
Blad 91 - Wys 2701 tot 2730
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang