Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30825 resensies.
Nicole K. - 7th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Thank you so much, I had a wonderful time.
Henry J. - 6th October 2017
staying in Century City, Wes-Kaap
Good place, like the setup.
Ansie G. - 6th October 2017
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Kan dit aanbeveel vir ander.
Elmarie E. - 6th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Mooi stranddorp, naby alle geriewe.
Ilonka C. - 6th October 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Dis 'n lekker plek om die son te sien ondergaan oor Tafelberg.
Herna L. - 6th October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Naby aan Kaapstad, Stellenbosch, inkopiesentrums en lieflike restaurante.
Geraldine K. - 6th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is en was wonderlik.
Doreen A. - 6th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie netjies, skoon en propvol interessante winkeltjies.
Loraine C. - 6th October 2017
staying in Tuine, Wes-Kaap
Well positioned.
Elmarie P. - 6th October 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Bredasdorp is 'n stil dorp en nie regtig geskik vir toeriste wat van baie bedrywighede hou nie. Daar is 'n Skeepsmuseum maar as jy baie meer wil sien, moet jy bereid wees om te ry. Dit is 'n goeie plek as jy net van die stadsgejaag wil wegkom en wil rus.
Astrid A. - 6th October 2017
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Citrusdal should really try and attract more interest by adding some festivals and live entertainment to their cute little shops.
Astrid A. - 6th October 2017
staying in Moorreesburg, Wes-Kaap
Moorreesburg needs something to liven the town up a bit. Maybe an event or some live entertainment. It was really sad to see so many run over buildings.
Leatitia J. - 6th October 2017
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Wonderlike omgewing om by oor te bly.
Astrid A. - 6th October 2017
staying in Darling, Wes-Kaap
Darling is an amazing small town with so many hidden gems and friendly people. I'm definitely going back there. You need to stay at least over for two days to explore all the greatness that Darling has to offer.
Elsabe S. - 6th October 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
'n Pragtige dorp met vriendelike diens.
Michelle E. - 5th October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
If you are a adventurous person you will have lots to do especially the beauty of the place and it's people.
Fanie D. - 5th October 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Dit was lekker en baie gerieflik. Ons het baie maklik 'n verskeidenheid van bestemmings besoek. Alle fasiliteite soos restaurante, winkels en die gimnasiums was alles voldoende en maklik bereikbaar.
Shaun R. - 5th October 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lieflik en stil.
Philip V. - 5th October 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Kort net baie reën.
Woutje B. - 5th October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand self is baie interessant. Die eetplekke is nie duur nie en al die groot kettingwinkels is binne maklike stapafstand. Die Karoo Kombuis en die Belgian Waffles was ongelukkig al wat ons kon beproef, maar beide kan hoogs aanbeveel word. Ons sal graag in die toekoms as toeriste wil gaan. Mense is deur die bank vriendelik. Die stap langs die strand af so teen sononder was lieflik. Ons is gedurig vriendelik gegroet. Die volgende dag het ons amper weggewaai, wat weer 'n heel ander ondervinding was. Werklike mooi ouer huise maak stap in die strate 'n fees.
Mavis A. - 5th October 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
For us, it was a convenient stop-over.
Attie C. - 5th October 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie mooi plek. Sou graag daar wou bly as dit nie so warm was nie. Het reeds vantevore daar gebly.
Mavis A. - 5th October 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Always great to be there.
Willie B. - 5th October 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Mooi rustige dorpie.
Heidi F. - 5th October 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Lekker rustig.
Carina V. - 5th October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Oulike dorpie, perfek vir ‘n rustige vakansie!
Andrea D. - 5th October 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Helene L. - 5th October 2017
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Tergniet is 'n seevakansieplek en dit is 'n pragtige skoon omgewing. Daar was selfs 'n walvis net voor ons in die see.
Ryno E. - 5th October 2017
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Overrated and overpriced!
Jeanne D. - 5th October 2017
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Naby geleë aan die see, Verlorenvlei en Redelinghuys.
Izak B. - 5th October 2017
staying in Franskraal, Wes-Kaap
ideale plek as jy will wegbreek van die besige stadslewe en net wil rustig wees by die see.
Philip C. - 5th October 2017
staying in Murraysburg, Wes-Kaap
Wonderlike mense en geskiedenis. Silwer skoon Karoodorpie wat absoluut die moeite werd is om te besigtig. Vra na 'n toer deur die NG Kerk. Dit was 'n belewenis!
Mariana K. - 5th October 2017
staying in McGregor, Wes-Kaap
Amazing!
Caroli D. - 5th October 2017
staying in Elgin, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige vallei met allerlei paaie om te verken! Ons het die heerlike pizza en wynproe by Highlands Road Estate baie geniet, asook die lekker ontbyt by Rojaal teekamer. Ons sal graag weer gaan.
Geneva H. - 5th October 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Baie rustige plekkie op sy eie en baie mooi.
Elizma D. - 5th October 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Oulike dorpie.
Marionette S. - 4th October 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Ons het malverlief geraak op Durbanville, ooptes, amper plaas-atmosfeer, tog heerlik naby Kaapstad en wynplase. Sal enige tyd weer in Durbanville verblyf bespreek.
Rohan J. - 4th October 2017
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
Beautiful scenery, nice restaurants, clean surroundings.
Sandra M. - 4th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Gesien hoe die strande in die oggend skoon gemaak word en hoe mense op hulle oggend stappie sommer papiere optel en in die vuilisdrom gooi. Goeie mense, beeldskoon strand, stunning uitsig oor Tafelberg.
Denise H. - 4th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Sal baie graag weer wil gaan en meer tyd spandeer in die lieflike dorp en omgewing. Enige fotograaf se droom.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za