Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30825 resensies.
Ernst V. - 10th October 2017
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Karooplante in die omgewing is pragtig.
Leon V. - 10th October 2017
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
'n Harde en droë wêreld en tog op sy manier, al is dit droog, te besoek.
Rikus V. - 10th October 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Die nuwe opgraderings lyk regtig baie goed.
Hannelie M. - 10th October 2017
staying in Century City, Wes-Kaap
Altyd 'n plesier om te besoek vir 'n plattelandse gesin.
Alistair D. - 10th October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
A very close-knit little town suggested for a summer vacation.
Waseemah S. - 10th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
'n Baie mooi toeriste bestemming.
Gallie S. - 10th October 2017
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
'n Asemrowende plek om te besoek.
Zelna B. - 10th October 2017
staying in Die Crags, Wes-Kaap
Baie mooi area.
Annelie W. - 10th October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Een van ons gunstelinge. Ideale ligging!
Michael Z. - 10th October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lagoon is great.
Pieter B. - 10th October 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Pragtige omgewing met baie om te doen.
Johan V. - 10th October 2017
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Mooi en genoeg om te doen vir 'n naweek.
Sonja D. - 10th October 2017
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Ons is mal oor Franschoek. Dit het wel net te duur geraak vir ons "locals", maar ons geniet dit met elke besoek of deurry.
Dirk V. - 10th October 2017
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Werklik spesiaal! Baie om te sien en te doen! Praguitsigte en plekkies! Romanties met die regte atmosfeer!
Manie B. - 10th October 2017
staying in Caledon, Wes-Kaap
Baie mooi omgewing!
Lida S. - 10th October 2017
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Lekker!
Dirk V. - 10th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is 'n baie aangename dorp en die mense is baie vriendelik! Daar is baie om te sien en doen in en om die dorp! Wens ons kon langer bly, maar ons sien julle gou weer!
Hes-mari H. - 10th October 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Mooiste dorpie ooit!
Trishka L. - 10th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
We went to feed the elephants - it was a wonderful experience. But didn't get to do much as we were there for a wedding, Definitely returning.
Chris Alwyn B. - 10th October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met baie karakter! Maak gerus 'n draai!
Lynette E. - 10th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons het die museum besoek, wat baie interessant was, en verskeie eetplekke besoek. Die kos was oral heerlik, die pryse billik en die dorp merkwaardig skoon en netjies.
Jandré G. - 10th October 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Ek was nie eintlike beïndruk met die dorp self nie, maar sal weer teruggaan vir die Grotjie.
Pieter S. - 9th October 2017
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Die dorp se netheid het ons opgeval.
Pieter S. - 9th October 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Sodra die padwerke klaar is, gaan dit weer die lekker bestemming wees wat dit was.
Diane R. - 9th October 2017
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Dis 'n lekker plek om vakansie te hou.
Barbara B. - 9th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lieflike, interessante dorp met asemrowende natuurskoon en besienswaardighede.
Martin D. - 9th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
As jy kan, gaan mid-week om die walvisse te sien en in die dorp rond te dwaal! Heerlike restaurants, 'n wonderlike aanbod aan boekwinkels en meer top kunsgalerye as wat jy op twee hande kan tel.
Marlo S. - 9th October 2017
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
Baie rustig en veilig. Volgende keer wil ek die haaie daar gaan kyk.
Zahraa S. - 9th October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is an unknown, yet beautiful treasure. The people are very nice, the vibe of the people by the beach is great and the quaint heartiness of small villages is fantastic.
Ansie A. - 9th October 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Sien uit daarna wanneer die paaie klaar is om weer te gaan.
Ivan Harold V. - 9th October 2017
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Dit is 'n baie veilige, netjiese en stil gebied. Kan dit aanbeveel vir enige een.
Japie V. - 9th October 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige, skoon plek met fantastiese argitektuur en winkeltjies wat 'n mens ure kan besighou.
Andre S. - 9th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie, het dit geniet. Lekker eetplekkies, rustig en stil.
Ronel T. - 9th October 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Verkwikking vir enige mens se siel.
Renier V. - 9th October 2017
staying in George, Wes-Kaap
Baie mooi en rustig. Weg van stad se gewoel.
Willie M. - 9th October 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is die mooiste en rustigste kusdorp! Sal definitief weer eendag soontoe wil gaan. Net jammer die mooi natuur word ontsier met al die "mansions" wat nou gebou word!
Amanda J. - 9th October 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Ek was baie beïndruk met Swellendam - wat 'n pragtige dorpie. Sal beslis weer kom!
Heloise D. - 9th October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Geniet al waai die wind.
Kobus M. - 9th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
A lovely clean town to visit with lots to see and friendly people.
Shireeze P. - 9th October 2017
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Dis regtig 'n mooi dorpie met mense wat jou tuis laat voel. Dis asof jy in 'n ander tydperk instap waneer jy daar is. Asemrowende dorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za