Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wildekus

4.4 / 5  
volgens 1256 resensies
Lees regte resensies van Wildekus van 1256 geverifieerde gaste.
Indien jy Wildekus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wildekus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wildekus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wild Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wildekus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seafield, Wildekus

Rainbow's End is 'n lieflike selfsorgkothuis langs die rivier in Kleinemonde-Oos, ongeveer 2 tot 3 minute se stap vanaf pragtige strande. Kleinemonde is tussen Port Alfred en die Visrivier op die R72. Die kothuis i...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenton-on-Sea, Wildekus

Sky Blue Guest House is 'n lieflike selfsorghuis in die pragtige kusdorpie Kenton-on-Sea. Kenton-on-Sea het pragtige strande, voetslaanroetes, bergfietsroetes, 2 riviere en asemrowende riviermondings om te verken. ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Wildekus

Hoylake Inn is op die kruin van die luukse Bunker's Hill geleë. Ons majestueuse uitsig van Oos-Londen se kuslyn en groen gholfbane sal selfs die mees ervare reisiger beïndruk! Die gastehuis se kamers is uiters ge...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Oos-Londen, Wildekus

Moments and Memories in Bonza Bay is 'n tuinkothuis wat tussen bome versteek is in Oos-Londen. Dit bied gehalte verblyf wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lutsheni, Wildekus

Swell Eco Lodge bied selfsorg-akkommodasie en is ideaal is vir paartjies, groepe en families. Hierdie lodge is in die ongerepte, rustige area van Mngcibe, aan die noordelike kant van die Mdumbirivier geleë. Ons l...

20% af Aanbod!
VanafR3 840
R3 072
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Wildekus

Sage Cottage is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 8 gaste in Kenton-on-Sea, net 600 m van die strand af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 1 en suite-badkamer en 2 badkamers wat gedeel word. Die hoofslaapkamer het ...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Wildekus

Lands End Kenton is 'n lieflike selfsorg-strandhuis in Kenton-on-Sea, 100 m vanaf die strand. Geniet pragtige sonsondergange vanaf die dek wat oor die Boesmansrivier kyk. Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Wildekus

The Edge Boutique Bed & Breakfast is aan die oewer van die Gonubierivier geleë en dit spog met 'n rustieke, plantryke atmosfeer en tog is daar moderne dekor binne en buite. Gaste kan kies tussen die suite of gaste...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Blue Bend, Wildekus

Reef View East London bied B&B-verblyf oorkant die Nahoon-rivier. Die gastehuis is ideaal geleë naby Nahoon-strand, restaurante en winkels. Akkommodasie by Reef View East London bestaan uit 8 kamers wat elkeen un...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Wildekus

EaglesRest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil en rustige area wat ryk is aan voëllewe in Beaconbaai, Oos-Londen. Die en suite-slaapkamer het 'n privaat ingang en dit is op 'n perseel waar die eienaars ook w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Wildekus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ooskaap blad indien jy na meer Ooskaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]