Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3540 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bikiberg"Clarens is a friendly, quaint little town. Lovely gardens."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Bikiberg"Baie oulike dorpie. Ons het ongelukkig net daar oornag, maar sal enige tyd weer daar oorbly."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Baie pragtig, omdat ons van die kus is, is Clarens beslis 'n belewenis. Klein dorpie met baie om te doen en te sien. Sal definitief weer teruggaan."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Four Koffie"Baie interessante dorp. Netjies, lekker eetplekke, in die natuur, pragtige berge, vriendelike mense."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Uitzicht Game Lodge"Vermy die R26 na Fouriesburg ten alle koste. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Mafube Mountain Retreat"Fouriesburg is surrounded by so many lodges and game farms and resorts. Would like to explore some of them."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gypsy Guest House Clarens"All the flowers (roses and other flowers) were in full bloom in November and it made this town even more beautiful. It's a floral paradise!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Pragtige dorpie wat in vergelyking met ander dorpies baie mooi behoue gebly het."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Aspen Guest House"What a fantastic experience. We will be back to this very vibrant little town. A true gem to discover."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
God's Gift Self-catering Cottage"Interessante kuns en heerlike eetplekkies met pragtige natuurskoon."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Amour de Pierre Villa 221"Love Clarens. We go there at least 4 times a year. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Royal Coachman Lodge"Dis baie rustig en mooi en 'n plek waar ek sal bly op 'n permanente basis. "
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Thaba Lapeng Mountain Escape"Mooiste dorpie wat soveel vir toeriste bied met hul restaurante en geskenkwinkels en galerye. "
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Oranje Guest Farm"Die Plaasstoep Restaurant was vir ons die beste gewees."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Gayle's Place"Breath of fresh air. Lieflike plek om weg te kom van gejaagde lewe."
Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande
Goedgeleë"Baie mooi plekkie behalwe die paaie het baie aandag nodig. Baie vriendelike en behulpsame mense. Dit is baie mooi die natuur en baie rustig daar."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiberg View Clarens"Clarens en die omgewing is pragtig. Van die restaurante kan nogal duur wees."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Woodlands Retreat Private Property"Pragtige omgewing, mistroostige dorpie. Restaurante is duur. Is my opinie. Slaggate op paaie in die omgewing is lewensgevaarlik."