Geverifieerde Resensie
Eastern Free State Highlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3540 resensies.
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Kahara Maluti Lodge"Far enough away from Johannesburg to feel like a holiday, but not so far that you are exhausted from the drive. The restaurants serve excellent food, with craft beer and gin in ample supply. Quaint shops and galleries, in a tranquil mountain setting."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
2 The Mews"Clarens is die plek om te gaan ontspan uit die stad uit!"
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Thaba Lapeng Mountain Escape"Rustig en 'n lekker plek om te ontspan en die natuur te geniet."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Francisco Guesthouse & Villa Clarens"Gosto Restaurant was uitmuntend met puik kos en vermaaklikheid. Sal enigiemand aanraai om daar 'n draai te maak. Clarens is 'n puik dorpie vir toeriste of sommer net 'n dag uit die stad."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Hannic's Retreat"Clarens is seker een van die mooiste dorpe om te besoek. Ek hoop Clarens kan in die toekoms die versoeking weerstaan teen groot kettingwinkels, want dit is juis die feit dat dit klein en oulike, meestal selfgemaakde produkte in die winkels is wat bydrae tot die dorp se unieke atmosfeer. Die dorp is ook geleë in 'n gedeelte van die land met die mooiste natuurskoon."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooiland"Ons was aan die begin Desember in Clarens - asemrowende natuurskoon waarvan foto's nooit genoeg kan vertel nie, unieke winkels en eetplekke, staproetes orals in die omgewing. Golden Gate word sterk aanbeveel. Oorgenoeg om jou geïnteresseerd en besig te hou."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Views"Shops too expensive for pensioners. Prices, even in the restaurants seems to cater for people with foreign currency. The loud drum music played in the main square until late on Saturday night. It spoiled my weekend which started off peacefully. Maybe this town only caters for the younger generation."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
De Molen Farm"They had a festival there this weekend, Clarens is for the arts and tasteful entertainment, not a loud music festival."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Piccolo Nido"Clarens het swaar gekry tydens die inperking, dit kan duidelik gesien word."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
La Bri"Clarens en omstreke is 'n pragtige omgewing en gelukkig was die dorp self ook skoon, dit lyk egter of Golden Gate park se wild verdwyn het, die toegangbeheerhekke op die hoofpad lyk ook verskriklik, dis glad nie 'n goeie advertensie vir 'n toeris nie, dit lyk of die plek gestroop word."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Arundel Studios"Die dorp self bied net genoeg om jou besig te hou. Die omgewing is besonders mooi met baie baie interessante berg formasies. Daar is 'n paar goeie restaurante om te probeer en ook die Golden Gate Nasionale Park in die onmiddellike omgewing."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
The Gate Guesthouse"A wonderful village with awesome eateries, brewery and distillery. Sandstone Estate 50 minutes away was a superb hidden gem."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Red Mountain House"It's a lovely little town for a relaxing weekend. They could have a few more restaurants open for the evenings."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Clarens Manor"Beautiful quiet town, definitely not for people wanting to party."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
V'Kansi Khaya"Mooi dorpie en lekker gekuier. Heerlik om daar rond te loop tussen interessante winkeltjies."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
Rooikat Cottage"Clarens se binnegoed ondergaan 'n gedaanteverwisseling wat niemand weet wat dit gaan oplewer in die toekoms. Sekere ongewenste elemente het dit reggekry om in te sypel oor die onlangse onsekere landsomstandighede. Clarens kort visie, maar sal altyd 'n unieke bestemming bly."
Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande
278 on Main"Het die lekkerste sushi geëet by Ticazyza Cuisine in Clarens."