Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Harmonie 2"Great beach. Restaurants are outstanding. Tranquillity unbelievable. On the negative side - Crayfish sellers are a nuisance."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"The sea food at one of the local restaurants was value for money and delicious."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Absolute Castillo"Lekker besige plattelandse dorpie met die pragtigste uitsigte rondom die dorp."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
At Leisure"Die tyd van die jaar is heerlik in Worcester, nog nie so warm soos dit kan wees nie."
Riebeek-Kasteel, Ontsnap Uit Kaapstad
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Ons is bietjie vinnig deur Robertson, maar die wyne reg rondom is 'n wenner."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Karibu Self-catering Accommodation"Dis 'n baie mooi plek, asemrowend."
"Baie sjarmante bestemming! Lekker stappaaie en die mark Woensdag en Saterdag 'n moet!"
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Habibi 1"'n Pragtige dorp, wat die siel goed doen. Dit bly ons as gesin se gunstelingbestemming."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Asemrowend mooi dorpie gedurende die blomseisoen."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Skipskop 4"Baie oulik plek om te besoek en is sentraal geleë om na omliggende plekke te ry in 'n dag."