Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea Cottage"Beautiful town. Clean and safe. A town with lots of outdoor activities."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Blueberry Hills Self-catering Apartments"Definitely a beautiful place and so many interesting things to explore and do."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Maison d'Ail"Pragtige dorp. Fantiese aandete gehad by Reubens! Tuk-Tuk was ook heerlik vir iets meer gemaklik."
Worcester, Escape From Cape Town
De Bergen"Slanghoek en mooi omliggende areas rondom Worcester, maar die dorp self sal ek nie se is juis geskik vir toerisme nie."
"Don't just pass through, make an effort and visit, stay a while, you will surprise yourself."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"Went to under the oaks market would have liked to stay longer, but quite a small market. Would recommend a visit to the honey shop and of course pizza at Woodpeckers is a must."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Hartsplek"Just a pity for the limited attractions, we would have loved to go and explore more areas and excursions. The West Coast Mall was about a 25 minute drive and that was basically it, but we loved the peace and quiet."
Robertson, Escape From Cape Town
50 White"Robertson is 'n baie lekker toeris-vriendelike dorpie. Daar is baie om te doen en te ervaar, maar meestal vir volwassenes."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
5 on Weste"As mens op soek is na 'n rustige plek waar mens kan afskakel en die son en see kan geniet, is Dwarskersbos verseker dié plek. Ons geniet die rustigheid en als wat mens nodig het is maklik bekombaar."
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Redemption Leather shop just outside town was a lovely find. Beautiful views at Val du Charron Restaurant, just outside town."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Baie mooi met die vriendelikste mense. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Paradijs Sig"Sal graag weer Yzerfontein besoek. Kan Kajaki en Rosemead vir almal aanbeveel. Pragtige strand."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Lilybet"Interessante dorp met heelwat om te doen. Van die museum, Rooibos-winkel, eetplekke, ens. Die wonderskoon-natuur is wat my die meeste van die dorp sal bybly."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Olive and Vine Farm Cottage"Wow, wat 'n belewenis! Dit is voorwaar 'n juweel van 'n plek. Franschhoek is absoluut beeldskoon en daar is baie om te doen in die omgewing."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Kersterus"Baie rustige plek, net die regte atmosfeer as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Travellers Lodge"Baie netjiese dorp met mooi besienswaardighede. Die omliggende area is ook baie mooi en die wynplase is volop."
Caledon, Escape From Cape Town
Athenian Villa"Goed geleë met al die nodiges beskibaar vir 'n lekker vakansie in 'n klein dorpie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Allikreukel"Baie mooi natuur, staproetes, lekker kuierplekke en besienswaardighede."