Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Russell's on the Port"Langs die Bergrivier is daar plaas opstalle van 1715, 1744 ens - hoekom word dit nie soos in Stellenbosch meer bekend gestel en met toeriste gevul nie? Die geskiedenis is daar, die geboue is daar, die omgewing het alles, hulle kort bekendstelling, bietjie blootstelling, en meer toeriste sal kom!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Lady Grey Walk Cottage"Baie mooi plek - mooi tussen berge. Weer lyk asof dit lekker kan wees."
Moorreesburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Cottage 1 - "Ertjiebos Cottage""Die omgewing se baie ou plaasopstalle is iets wat geadverteer moet word, en onder die aandag van die publiek moet kom. Daar is plaasopstalle van 1714, 1744 en jonger. Totaal onverwags! Pragtige plekke langs die Bergrivier."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Vensterklip"Very small village, more for surfing. If Verlorenvlei was more easily accessible to visitors it would be an extra bonus."
"Would only go if we were going for a wedding and then I will definitely book earlier so I can be a little more selective with my accommodation."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Baywatch Villa and Cottage"Pragtige vissersdorpie - die winkels (behalwe die Algemene Handelaar) is buitensporig duur. Dis jammer."
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
Grande Plaisir Apartment & Villa"Wat 'n uitsonderlike plek! Daar is soveel om te doen, dat twee dae nie genoeg was nie. Ons sal definitief gou weer moet teruggaan."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
The Loft"Paternoster is seker een van die mooiste en karaktervolle plekkies in die land. 'n Absolute moet besoek aan die Weskus."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
50 White"Pragtige en rustige dorpie. Lekker wyn geproe. Parkrun bygewoon."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Eleazer"Is 'n pragtige dorpie van wat ons kon sien, omdat ons eers laat die middag daar gekom het en vroeg vertrek het. Ons sou egter graag meer van die dorpie wou sien."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Duifieklip"We encountered 8 dead seals on the shore whilst doing a beach walk in Hannasbaai. This should be investigated. The beach can be cleaned somewhat from all the kelp, it makes walking unpleasant because of the stench."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
BluCabana"Very lovely town and a quick drive to the nearest convenient store or Whale Coast Mall."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Cottage 2"Love the distance away from Cape Town and from all the hustle and bustle if you just want a quick weekend breakaway."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
50 White"Baie lekker plek. Winkels en restaurente is naby mekaar. Baie vriendelike mense in die omgewing."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Sea"Lekker restaurante en nabye plekke om nie vervelig te raak nie."